Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kom-t-min ier

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Zee- en Clionella-straat, Erf 2925 Langezandt Fisherman's Village, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 150 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Kom-t-min ier is 'n lieflike vakansiehuis in die rustige vissersdorpie, Langezandt, in Struisbaai. Die huis bied gerieflike selfsorgverblyf naby Struisbaai se hoofstrand, die middedorp en die Struisbaai-hawe.

Die huis bied slaapplek aan 11 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers. Die eerste 3 slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 3 enkelbeddens in die vyfde slaapkamer. Gaste in hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis vorm deel van die oopplan-leefarea en is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n TV met DStv, gemaklike sitplek en 'n kaggel in die leefarea. Die huis het ook 'n wasarea met 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Slaapplek

’n Bespreking by Kom-t-min ier sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Hoek van Zee- en Clionella-straat, Erf 2925 Langezandt Fisherman's Village, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 150
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R3 150
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Zee- en Clionella-straat, Erf 2925 Langezandt Fisherman's Village, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3dbf09de19205cf3f1c96621e60cee1a7dd8e1b2312c9e79e2fdb544ac6e7cbc882adf922c87ee5c18ac96a6ba9edbe2e66b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 150 per nag (plek vir 10) Corner of Zee Street and Clionella Street Plot 2925 Langezandt Fishermen Village 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.786065813088 20.043436432698
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem