Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Komati Friends

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Julie Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 54 resensies vir Komati Friends
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra-lee S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra-lee S
Gesin met tieners

Location service was wonderful. Thank you.

The kindness of the host was fantastic.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati Friends se terugvoer

Good morning, Sandra Lee
Thank you for the fantastic review you gave us, We are so happy you enjoyed your stay, and it was really great meeting you.
Warm regards
Julie

Komati Friends
Dave L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dave L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable.

Everything was OK and came up to expectations and better. Well done.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati Friends se terugvoer

Good afternoon, Dave
We are so happy you enjoyed your stay with us. Thank you for the great review; much appreciated. If there is anything you think of to make improvements, please email us privately we would appreciate it. We are trying to improve when we experience load shedding.
Warm regards,
Julie

Komati Friends
Emelia B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Emelia B
Gesin met tieners

Ons was net daar vir oornag. Die swembad het gehelp met die verskriklike hitte.

Dis goed vir oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati Friends se terugvoer

Good afternoon Emelia

Thank you for your wonderful review, we are really grateful that you enjoyed your stay with us.

Warm regards,
Julie

Komati Friends
Martin V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Always nice to stay over.

Friendly and willing to assist hostess. Thanks again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati Friends se terugvoer

Good morning Martin,

Thank you for the fantastic review you gave us, we really appreciate it, happy guests is what makes us try even harder. We hope to see you again.

Warm regards,
Julie

Komati Friends
Hanno V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanno V

Baie netjies en baie vriendelike mense. Aircons maak dit vir seker die moeite werd.

Ons het baie lekker by Komati Friends gebly. Dit was presies wat ons nodig gehad het om die aand oor te slaap in Komatipoort voor ons oor die grens gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati Friends se terugvoer

Good morning Hanno
Thank you for your wonderful review, we really appreciate feed back from our guests. Hopefully we get to see you again in the future.
Warm regards
Julie

Komati Friends
Christiaan S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese en goedgeleë reisbestemming.

Die diens was fantasties. Die kamers word elke dag versorg en daar is lugversorging in die eenheid. Braaifasiliteite is beskikbaar en die plek is besonders goed geleë vir 'n besoek aan die wildtuin vanaf die Krokodilbrughek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati Friends se terugvoer

I apologize for only thanking you for your wonderful review, it was great meeting you. If there is something we can approve on please let us know. We want all our guests to be happy and have a wonderful time at Komati Friends.

Komati Friends
Raelize D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raelize D
Gesin met klein kinders

Gerieflik

Goeie oornagbestemming. Oulike dorpie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati Friends se terugvoer

Good afternoon Raelize,
Thank you for the excellent review you gave us, it means so much to us knowing you enjoyed your stay with us and it was great meeting you, hopefully, we will see you again one day.
Warm regards,
Julie

Komati Friends
Leonora B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Leonora B
Enkelreisiger

Baie lekker plek en net wat 'n mens nodig het vir 'n aand of twee.

Julie as eienaar is baie vriendelik. Naby aan Krokodilbrughek en perfek vir bekostigbare vinnige wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati Friends se terugvoer

Thank you for the great review you gave us, it means a lot to us. I see you gave us a 3 for security, I am sorry I forgot to tell you that we have 8 cameras around the property and we have electric fencing. Your review helps us understand what we can do to improve your stay. We sure hope to see you again in the future.

Komati Friends
Janette D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en lekker.

Sal net ’n bietjie meer privaatheid tussen kamers op die stoep verkies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati Friends se terugvoer

Good afternoon Janette,
Thank you for your wonderful review, we really appreciate it and it was really great meeting you. We are looking at adding more divisions between the Rhino and Lion Units.
Warm regards
Julie

Komati Friends
Linette H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Linette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry ontvang.

Die matrasse was egter hobbelrig en sal aanbeveel dat hul dalk nuwe matrasse sal aankoop. Verder was alles perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati Friends se terugvoer

Good afternoon Linette

Thank you for you wonderful review you gave us, thank you for mentioning the bed in the Big 5 unit, we do have a page in our booklet for any complaints, the same booklet that has the WIFI code, We will definitely sort the bed out. as it is only 14 months old.

Warm regards
Julie

Komati Friends
Yolanda P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda P
Saam met vriende

Skoon en netjies! Als wat jy nodig het vir 'n lekker oornag-eenheid. Sal beslis weer daar bly.

Perfekte oornagverblyf. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati Friends se terugvoer

Good afternoon Yolanda,
Thank you for the fantastic review you gave us. Happy guests always come back so I am sure we will have the pleasure of you staying over again. It was really great meeting you and it means a lot to us having happy guests.
Warm regards,
Julie

Komati Friends
Dries H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike en deeglike gasvrou.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging vir 'n oornag. Fasiliteite voldoende om eie voedsel voor te berei. Veilig en akkommodeer spesifieke versoeke.

Sal aanbeveel vir reisigers op pad na en van Mosambiek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati Friends se terugvoer

Hi Christo
Thank you for the fantastic review you send us, we really appreciate that you enjoyed your stay with us and it was nice meeting you and hopefully we will get to see you and your family again.
Warm regards
Julie

Komati Friends
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanette P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en kommervrye verblyf!

Vriendelike, netjiese en professionele diens. Privaatheid word gerespekteer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati Friends se terugvoer

To Jeanette
Thank you for the fantastic review you gave us, we really appreciate it and know that you enjoyed your stay with us. It was really great meeting you and we hope to see you again in the future.
Warm regards
Julie

Komati Friends
Wilna G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Privaat, skoon, netjies en gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati Friends se terugvoer

Dear Wilna,
Thank you so much for the fantastic review you gave us, it really means a lot to us and it means you were happy and that's what we strive for. It was lovely meeting you and hopefully, you will be back again sometime.
Warm regards
Julie

Komati Friends
Dirk P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbaar en goed geleë.

Lekker gebly, geslaap en heerlik by nabygeleë gholfklub geëet. Geskik vir oornag-akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati Friends se terugvoer

Dear Dirk,
Thank you for the fantastic review you gave us, a happy guest is all that we strive for. It was really great meeting you and hopefully, we get to see you again.
Warm regards,
Julie

Komati Friends
Chris C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, rustig en veilige parkering.

Sal beslis weer hier oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati Friends se terugvoer

Dear Chris,

Thank you for the excellent review you gave us, it was really great meeting you. We are very happy that you enjoyed your stay with us.

Hopefully, we see you again in the future.

Warm regards
Julie

Komati Friends
Patrick R - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, convenient, clean and a helpful hostess.

Ideal stop-over between KZN and Kruger.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati Friends se terugvoer

Dear Patrick,
Thank you for the fantastic review you sent us, we are very happy that you enjoyed your stay with us and hope to see you again sometime. It was lovely meeting you.
Warm regards,
Julie

Komati Friends
Johan G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik.

Baie gerieflik, skoon. Ons was baie vriendelik ontvang en daar was niks wat ons gekort het nie. Daar is genoeg veilige parkering. Gaste langs ons was noisy wat effe steurend was en daar was zero MTN of Vodacom sein. (Nie seker of dit 'n algemene probleem of 'n once off was nie) ek sal definitely weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati Friends se terugvoer

Goodday Johan,

Thank you for the excellent review you gave us, we really appreciate it.

I apologise for the guests next door to you.

We do have Wi-Fi, so I am not sure if you did manage to connect? The code is in our booklet. Sometimes the signal can be a problem in our area.

We are so happy you enjoyed our lodge except for the small hiccups you experienced, and we hope to see you again.

Warm regards,
Julie

Komati Friends
Anita V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anita V
Saam met vriende

Vriendelike gasheer, gerieflike lekker woonstel, veilige parkering, was 'n aangename ondervinding

Na 'n lang dag op die pad en 'n uitputtende Komatipoortgrenspos-ervaring was dit 'n aangename ervaring om by Komati Friends te arriveer. Veilige parkering. Ons kon kamptoerusting bo op dakrak van voertuig los. So dankbaar ons hoef nie alles uit en af te pak nie. Woonstel is netjies en goed toegerus. Gasheer het ons na Komatipoort Gholfklub verwys vir aandete. Net so 'n aangename ervaring. Ons het volgende oggend vroeg vertrek na ons wildtuin bestemming. Naby die Krokodilbrug-ingangshek dus is Komati Friends 'n ideale oornagplek voor jy die wildtuin binne gaan. Sal Komati Friends definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati Friends se terugvoer

Dear Anita,
Thank you for you kind review, if there is anything we can add or change on the units, please let us know. Our mission is to keep our guests at Komati Friends Guest Lodge very happy, like our motto says, 'Where friends become family'. We have our regulars from overseas and they are like family.
It was very nice meeting you and hopefully we see you again.
Warm regards,
Julie

Komati Friends
Isabel V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel V
Saam met vriende

Dis jou geld werd!

Baie lekker gebly en baie vriendelike mense!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati Friends se terugvoer

Good evening Christiaan,

Thank you very much for the excellent review you gave us. We really appreciate your review and it was so nice to meet you. Hopefully we will get to see you again in the future, a happy guest makes a happy business.

Warm regards,
Julie

Komati Friends
Danie S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie S
Gesin met tieners

Lekker verblyf naby Kruger Park.

Skoon, bekostigbare verblyf. Vriendelike ontvangs. Ruim verblyf. Lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati Friends se terugvoer

Dear Daniel,
Thank you so much for the fantastic review you gave us, it really means a lot to us and the lodge. It was lovely meeting you and sure hope to see you in the future. We really appreciate your review.
Warm regards,
Julie

Komati Friends
Elsa S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese eenhede agter in die erf met oop-parkering.

Die eenheid is ruim met sitkamer/kombuis wat goed toerus is. Verder is daar 'n slaapkamer met 'n goeie bed. Badkamer is netjies en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati Friends se terugvoer

Dear Danie,
Thank you so much for the excellent review you have given us. It really means a lot to us and the lodge.
It was really nice meeting you and we hope to see you again in the future. Once again thank you.
Warm regards,
Julie

Komati Friends
Pieter L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L
Gesin met klein kinders

Excellent sleepover.

It was a great practical stop over on our way to Mozambique.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati Friends se terugvoer

Dear Pieter,

Thank you for the fantastic review you gave us. It really means a lot to us as a happy guest is what we want.

It was really great meeting you and hopefully we see you again.

Warm regards,
Julie

Komati Friends
Karin G - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin G
Gesin met tieners

Netjiese, skoon eenheid.

Wonderlike oornagverblyf. Eenheid skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mari V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari V

Netjies, alles wat jy nodig en vriendelik diens.

Vriendelike diens vanaf bespreking My Moeder is in 'n rolstoel, die eenhede het trappe, maar sy het gereël dat daar iemand is wat ons kan help om die rolstoel oor die 3 trappe in die eenheid te kry. Julie het self die bedkassie geskuif om die kamer gemakliker te maak vir my ma. Eenheid netjies, skoon, en ruim en veilig. Met 'n ramp kan die eenheid maklik deurgaan as rolstoelvriendelik. Sal definitief weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati Friends se terugvoer

Good afternoon Mari,
Thank you awesome review you gave us, it really means a lot to us. If our guests are happy then we are very happy. We hope to see you again, it was also lovely meeting you. I am very behind on the admin side so I apologise for taking so long for responding.
Warm regards,
Julie

Komati Friends
Ben G - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ben G
Saam met vriende

Aangename en vriendelike ontvangs.

Goeie waarde vir geld, skoon en netjies. Ons eenheid se dubbelbed was bietjie ongemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati Friends se terugvoer

Hi Ben,
Thank you for the great review you gave us. We really appreciate your honesty as our guest's happiness comes 1st. Hopefully, we will see you again.
Warm regards,
Julie

Komati Friends
Lucinda C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lucinda C
Gesin met klein kinders

Great stay.

Our sleep over was very good. Very friendly host. The place was clean and well taken care of.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati Friends se terugvoer

Dear Lucinda,
Thank you so much for the great rating you have given us, we really appreciate it and hope to see you again in the future.
Warm regards,
Julie

Komati Friends
Jeanette B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantastiese plek. Uitstekende diens en baie netjies. Sal beslis weer daar bly.

Komati Friends is beslis 'n wonderlike plek om te oornag, ons week daar het verby gevlieg, die diens is voortreflik en die gasvryheid is van die beste ooit. As ek hul punte moet gee sal dit beslis 10/10 wees. Wel gedaan Komati Friends, jul het ons baie tuis laat voel. Sien weer binnekort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati Friends se terugvoer

Good morning Jeanette.
Thank you for the wonderful review, it was lovely having you with us and we will see you next year again as we have already received your booking.
Warm regards,
Julie

Komati Friends
Reg H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Reg H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet, comfortable and convenient.

Good venue for overnight stay and access to the KNP. Host friendly and helpful.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Stil en gerieflik.

Goeie oornagplek en maklike toegang tot Krugerwildtuin. Vriendelike, behulpsame gasheer.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati Friends se terugvoer

Good morning Reg,
Thank you so much for the wonderful review you sent us, we really appreciate your review. It was really great meeting you and hope to see you again in the future.
Warm regards
Julie

Komati Friends
Belinda U - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, affordable accommodation.

Host was friendly and accommodation spacious, clean and affordable. Previous reviews mentioned no door on toilet. I thought that, that may have been rectified. Although a screen has been provided, it was too heavy for it's intended purpose. A sliding door or even a roll up blind would be preferred for privacy. Other than that, Komati Friends is definitely my preferred choice of accommodation in Komatipoort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi O - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi O
Gesin met klein kinders

Lekker.

Lekker gebly, baie netjies, vriendelike eienaars, oulike plekkie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati Friends se terugvoer

Hi Yolandi,
Thank you for the excellent rating you gave us. That means so much to us and obviously, you really enjoyed your stay, which makes us very happy.
Warm regards,
Julie

Komati Friends
Christa D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa D
Gesin met tieners

Gerieflik naby Kruger Nasionale Park.

Gasvrou was baie gaaf en vriendelik. Plekkie baie netjies en skoon Sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati Friends se terugvoer

Dear Christa,

Thank you for the fantastic review, it is really appreciated and it was lovely meeting you,
We hope to see you again in the future.

Warm regards
Julie

Komati Friends
Erika E - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika E

Ons was net een nag daar, het baie lekker gebly.

Die plekkie is baie veilig, netjies en smaakvol ingerig en naby die Krugerwildtuin waar ons die volgende dag heen is. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frik B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frik B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly in goed toegeruste eenheid.

Ons het net een nag oorgebly. Eenheid is goed toegerus met eie kombuisie en sitarea met beperkte TV stasies ingesluit. Badkamer goed en ruim toegerus. Baie skoon en netjies. Indien verkies kan jy ook braai op die stoep. Naby aan die Krugerwildtuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati Friends se terugvoer

Good afternoon Frik,
Thank you for the great review you gave us. We are very happy you enjoyed your stay with us.
Warm regards,
Julie

Komati Friends
Faan Klopper K - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faan Klopper K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, gerieflike en bekostigbare veblyf.

Komati Friends is bekostigbaar met netjiese slaap- en stortgeriewe. Heerlike swembad en braaigeriewe. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bettie H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Bettie H
Gesin met klein kinders

Baie netjies.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati Friends se terugvoer

Good evening Bettie
Thank you for your review we really appreciate it, I obviously never mentioned that we have 8 cameras around the whole area of the lodge and there are spot lights up giving so much light. We hope to see you again soon.
Warm regards
Julie

Komati Friends
Ruben W - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruben W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld, fantastiese diens.

Ons kon nie beter gevra het nie. Ons kon nie voor 9 die aand in Komatipoort wees nie. Die eienares was baie vriendelik en het vir ons gewag, met 'n smile. Die kamer was baie meer as wat ons verwag het en uitstekend. Ek sal vir seker weer daar gaan oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati Friends se terugvoer

Good morning Ruben,

Thank you for the great review it is much appreciated. We are also very happy to get to see you again in the future.

Warm regards
Julie

Komati Friends
Carin C - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voldoen aan alle vereistes.

Plekkie is pragtig en binnekant bly-vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati Friends se terugvoer

Good afternoon Carin

Thank you for the wonderful review you gave us, we really appreciate it. Hope to see you again soon.

Warm regards
Julie

Komati Friends
Faan Klopper K - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faan Klopper K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit het my verwagtinge oortref.

Werklike goeie waarde vir geld en beveel graag Komati Friends aan. Sal vir seker weer daarheen gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati Friends se terugvoer

Good evening Faan,
Thank you for the terrific review, we are very happy you enjoyed being at Komati Friends and it will be great to see you again.
Warm regards,
Julie

Komati Friends
Andrew S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice stay.

We spent the night at Komati Friends on our way to Mozambique. The room was much bigger than expected and quite nice, everything worked and for the rate it was real good value, the owner was nice and friendly and we enjoyed our stay there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati Friends se terugvoer

We thank you for your great review and are really happy you enjoyed your stay. Hope to see you again soon.
Warm regards,
Julie

Komati Friends
Fanie V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles het glad verloop van aankoms tot vertrek. Aangename mense!

Gelukkig. Sal weer oornag in toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati Friends se terugvoer

Thank you, Fanie for such a wonderful review. it is really appreciated. We started digging the swimming pool yesterday so hopefully, the garden will be looking good when you come again.
Warm regards,
Julie

Komati Friends
Lorenza B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lorenza B
Saam met vriende

Gasvry met 'n salige lugversorger.

Alles in plek en puik oornagplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati Friends se terugvoer

Thank you for your wonderful review, it is really appreciated. They started digging the pool so hopefully, the garden will be looking good when we get to see you again
Warm regards,
Julie.

Komati Friends
Nosipho S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nosipho S

Beautiful room, accommodating owner.

The room is spacious, neat, beautiful. The owner is very friendly and waited for us to arrive at 11pm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati Friends se terugvoer

Good afternoon Nosipho,

We are so happy you enjoyed your stay with us. Thank you for the wonderful review.

Warm regards
Julie

Komati Friends
Rensia V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rensia V
Saam met vriende

Baie lekker en gerieflike oornagfasiliteit.

Ek sal hierdie plek met 'n geruste hart aanbeveel. Julie is 'n ongelooflike gasvrou en het ons hartlik ontvang. Ons het lekker gekuier en gebraai en die plek is netjies en skoon. Sal vir seker weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati Friends se terugvoer

Dear Rensia,
Thank you for the excellent review we received from you, much appreciated. It was really nice meeting you and sure hope to see you all again in the future.
Warm regards,
Julie

Komati Friends
Anel D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam. Julia is gelooflik behulpsaam en vriendelik.

Verblyf was regtig waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati Friends se terugvoer

Good morning Anel,
Thank you for the fantastic review, we really appreciate happy guests. It was lovely meeting you and sure hope we see you again.
Warm regards,
Julie

Komati Friends
Percy E - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Percy E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Secure little place with everything one needs to take a break from the hustle and bustle of city living.

Excellent place. Friendly owner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati Friends se terugvoer

Good afternoon Percy

Thank you for the excellent review you sent us and it was lovely meeting you last month. We sure hope to see you again in the future.

Warm regards,
Julie

Komati Friends
Annemari P - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annemari P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en vriendelike verwelkoming.

One het baie lekker oorgeslaap en sal beslis weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati Friends se terugvoer

Good afternoon Annemari,

Thank you so much for your great review, we really appreciate it and hope to see you again in the future.

Warm regards,
Julie

Komati Friends
Juane V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juane V
Gesin met tieners

Netjies en oulik.

Julie is vriendelik en verwelkomend. Die eenheid was skoon en netjies. Ons het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati Friends se terugvoer

Dear Juanita,
Thank you for the great review you sent about your stay at Komati Friends, it was great meeting you.
Warm regards,
Julie

Komati Friends
Rensie L - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rensie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was goeie waarde vir geld.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati Friends se terugvoer

Good day Herbie,

Thank you for the review you sent about your stay at Komati Friends. If you have any suggestions to increase our services, please feel free to send them to us.

Warm regards,
Julie
Komati Friends

Komati Friends
Linda P - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mense vriendelik en gasvry en alles mooi skoon, sal weer daar gaan oornag.

Baie dankie vir vriendelike ontvangs en skoon eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati Friends se terugvoer

Greetings Linda,
Thank you for the great review you sent about your stay at Komati Friends, It was really great meeting you.
Warm regards,
Julie

Komati Friends
Vanaf
R850
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koedoestraat 12, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcwN2VjYzg3LTQzNzQtNDYwZi1iMDYwLWJjMThkYTc1NzA0MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 3) 54 5 1 5 12 Koedoe Street Komatipoort 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.433532675229 31.962982267141
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem