Koperberg Gaste Huis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Koperberg Gaste Huis is op 'n skaapplaas net 5 km buite Springbok geleë en bied selfsorgverblyf aan 5 gaste.

Dié huis word deur die Kamiesberge omring en bied 2 slaapkamers met lugversorging en en suite-badkamers. Die een slaapkamer het 'n dubbelbed en die ander slaapkamer het 3 enkelbeddens.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas en mikrogolfoond. Daar is 'n etenstafel en die sitarea het 'n TV met DStv en 'n binnebraai-area. Neem asb. kennis dat slegs goedgemanierde troeteldiere toegelaat word mits dit vooraf gereël is.

Verkenningsritte is op die plaas en in die omgewing beskikbaar en die plaas bied ook verskeie stap- en fietsryroetes. Tydens laat-winter en vroeg-lente kan gaste die pragtige lenteblomme bewonder. Die Goegap Natuurreservaat waar gaste die bedreigde Hartman-sebras, gemsbokke, springbokke en meer as 92 opgetekende voëlspesies kan sien, is net 9 km weg.

Slaapplek

'n Bespreking by Koperberg Gaste Huis sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 3 persone
3 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Koperberg Gaste Huis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 925 per nag (vir 5 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false