Koraalboom Anneks
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 7 Mei 2024 tot 31 Des 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vincentstraat 17, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
-
Vanaf
R600R400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Koraalboom Anneks is in die pragdorpie, Wolseley. Die dorp is omring deur berge en die watervalle al langs die pad skep 'n snoesige atmosfeer. Koraalboom Anneks is 'n uitbreiding van die reeds bestaande Koraalboom net oorkant die straat. Die huis is in die middel van Wolseley geleë en is omhein. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Verblyf is beskikbaar in 3 gastekamers en elke kamer het 'n privaat badkamer. Elke kamer het ook 'n USB-vriendelike TV met beperkte TV-kanale. Die kamers is ook toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, basiese eetgerei en breekware. Koffie, tee, melk, jogurt en beskuit word vir 'n ligte ontbyt voorsien. Die kamer beskik ook oor waaiers en een kamer het lugversorging. Elektriese komberse is in die winter beskikbaar.
Koraalboom Anneks is ideaal geleë tussen verskeie trouevenues soos Olive Rock, Waverley Hills, Bosjes en Tulbagh. Ceres is slegs 15 km weg.
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Morne Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 46
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Vincentstraat 17, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
- Gaste dink Koraalboom Anneks het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vincentstraat 17, Wolseley, 6830, Wes-Kaap