Paternoster Akkommodasie by Korhaan | LekkeSlaap
+31

Korhaan

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Korhaanstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Korhaan is 'n stylvolle vakansiehuis in Paternoster, 'n pragtige vissersdorpie aan die Weskus. Dis 'n gewilde bestemming met 'n Mediterreense atmosfeer, helderblou seewater, gekalkte kothuise, tradisionele vissersboustyl en strande wat oneindig ver strek.

Die huis het 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 7 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad en stort. Daar is ook plek vir 2 kinders op 'n enkelslaapbank en 'n matras.

Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel, ontbyttoonbank met sitplek, en basiese kookgerei. Die leefarea het 'n kaggel, TV met DStv en gemaklike sitplek. Buite is 'n braai-area.

Paternoster bied baie doendinge, soos voetslaan, visvang, duik, spiesvisvang, perdry, kajak, bootry en bergfietsry.

Slaapplek

’n Bespreking by Korhaan sluit in:

Koningingrootte-bed Kindermatras vir 1
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKindermatras vir 1
Dubbelbed Kindermatras vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xKindermatras vir 1
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Korhaanstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Korhaanstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaWLeTjxIPXHCYOqPG9TaTetEa5FAXcakX9QkyWdkmc2guicX4h?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 400  per nag (plek vir 6) Korhaan Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -32.807787453056 17.8977376608
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za