Vyf Brakke Fonteinen Akkommodasie by Kransvalk | LekkeSlaap
+14
+14

Kransvalk

Selfsorg
  • Vanaf R1 138 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kansvalk Single 7, Vogelsang Landgoed, Voorbaai, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Kransvalk is in die historiese Vogelsang Landgoed in Mosselbaai. Die eiendom is slegs 5 km vanaf ATKV-oord in Hartenbos en 2,4 km vanaf Diaz-strand.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, eetarea en leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die solder-slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede badkamer het 'n bad. Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is volledig vir selfsorg toegerus en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 8 en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n buitebraai.

Slaapplek

’n Bespreking by Kransvalk sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Ligging

  • Kansvalk Single 7, Vogelsang Landgoed, Voorbaai, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 138
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 138
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 138
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kansvalk Single 7, Vogelsang Landgoed, Voorbaai, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36f82bc1d8cd0de9a0068ba94596c7483c7db55b2fe057d03dd047c1501beedc3960db8c2085d5bfa1aa7808228a53657cc6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 138  per nag (plek vir 6) 7 Kansvalk Single Vogelsang Landgoed 6506 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 09:00 -34.153635 22.09619
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za