Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kreef 302

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Suzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Kreef 302
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Thania F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thania F
Saam met vriende

So gerieflik ingerig, skoon en netjies, het heerlik gebly.

Heerlik gebly en gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Doret D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Doret D
Gesin met klein kinders

Modern, skoon, netjies.

Lieflike moderne plek. Skoon & netjies. Alles wat nodig is en meer in die eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kreef 302 se terugvoer

Baie dankie vir die resensie.

Kreef 302
Rene B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene B
Gesin met klein kinders

Kreef 302 is 'n baie netjiese, skoon modern en praktiese woonstel! Alles wat jy nodig het - met 'n see-uitsig!

Ons was aangenaam verras met 'n skoon, moderne en praktiese woonstel. Daar is alles wat 'n mens sou benodig en meer. Die oopskuif-vensters op die balkon met 'n uitsig op die see was 'n bonus! Ons kan dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kreef 302 se terugvoer

Dankie vir die resensie! Ons hoop om julle weer te verwelkom!

Kreef 302
Jacco D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacco D
Gesin met tieners

Super aangenaam om in luukse, netjiese en uiters gerieflike verblyf te bly.

Eienaars het werklik baie vermag met die woonstel en ons was bitter beïndruk met al die ekstras bv. skottelgoedwasser, lugversorgers en DStv, ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kreef 302 se terugvoer

Dankie vir die resensie! Hoop ons kan julle weer verwelkom!

Kreef 302
Vanaf R1 450
R1 450 R1 160
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 450
R1 450 R1 160
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 450
R1 450 R1 160
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-straat, La Mer - Kreef 302, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa696f47e6c6af41e15405b1a6b71cfc800233bdbb963bd1f4a62cf0d9355181553ebc63584d95c5c737de904583a7a6fadc0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 450 nouVanaf R1 160 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 Port Natal Street La Mer - Kreef 302 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.129269881686 22.112151607295
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem