Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kriluki Accommodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adriaan Moorrees-pad, Karindal, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 15
  • Vanaf R1 005 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kriluki Accommodation bied knus selfsorg-vakansieverblyf in Karindal, Stellenbosch. Dit is op pad na Jonkershoek Natuurreservaat en naby Stellenbosch se middedorp.

Hierdie verblyf bied 'n kothuis met slaapplek vir 2 en 'n kothuis met slaapplek vir 4. Die slaapkamer in die kleiner kothuis het 'n dubbelbed. Die groter kothuis beskik oor 2 slaapkamers met onderskeidelik 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Al die badkamers het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Al die linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kothuise het 'n leefarea met 'n kombuis wat met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, 'n etenstafel en 'n kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.

Beide kothuise lei na 'n privaat houtdek met sitplek. Gaste kan in die omgewing fietsry en stap en die verblyf is ook naby die universiteiskampus.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Kriluki Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Vincent Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 9

Ligging

  • Adriaan Moorrees-pad, Karindal, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kriluki Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 005
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 005
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adriaan Moorrees-pad, Karindal, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 15
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf91cad78f3d07ff380c933620ff5dea58a5c93fa19eae5f6c358959bdb9ef2cc5bfed31a3c12fccf48fc8e04d0817d030a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 005 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 7 Adriaan Moorrees Road Karindal 7599 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-23:00 10:00 -33.934759 18.8877
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem