Kruger Park Lodge 265
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portia Shabangu-weg, Kruger Park Lodge, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 900 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Kruger Park Lodge 265 bied ruim selfsorgverblyf met 'n uitsig oor die groen tuin in die Kruger Park Lodge-oord in Hazyview. Dit is ideaal vir 'n vakansie saam met 'n groot gesin of groep vriende, aangesien die oord 'n verskeidenheid aktiwiteite en geriewe bied.
Dié dubbelverdieping-verblyf het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers met lugversorging. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste in hierdie 2 slaapkamers deel die tweede badkamer met 'n bad en 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea met lugversorging het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien en skottelgoedwasser. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Bykomend is daar nóg 'n sitarea op die boonste verdieping.
Die houtskuifdeure lei na 'n groot onderdakstoep met 'n buite-etenstafel en 'n ingeboude braai. Dié stoep lei na 'n houtdek met 'n uitsig oor die omliggende bosveld.
Gaste het toegang tot die oord se geriewe op die perseel, soos die gemeenskaplike swembad, tennisbaan, putt-putt-baan, klimraam vir kinders, wildkyk, sowel as 'n restaurant.
Slaapplek
’n Bespreking by Kruger Park Lodge 265 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Joey Geverifieer
Eiendomme 29
Resensies 87
Jaar gelys 5
Ligging
- Portia Shabangu-weg, Kruger Park Lodge, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Gaste dink Kruger Park Lodge 265 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hazyview Kiepersol Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portia Shabangu-weg, Kruger Park Lodge, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom