Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kruger Park Lodge 308

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Joey Geverifieer

Eiendomme 29

Resensies 87

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Kruger Park Lodge 308
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Valerie L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie L

Baie lekker plekkie gewees.

Ons het baie lekker gebly, die verblyfplekkie is baie netjies en mooi, baie lekker geswem in die swembad. Dit was lekker om die diere in die omgewing te sien, hippos, bokkies, en muishonde ens. Daar was 'n lekker staproete om te volg. Die blyplekkie was baie skoon, ons het baie lekker gerieflik daar geslaap en gekuier. Die verblyf was nie baie ver van die winkelsentrums nie, wat dit baie gerieflik gemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Park Lodge 308 se terugvoer

Dear Valerie,
We appreciate your feedback and we are thrilled to hear that you had a great stay.
We look forward to welcoming you back.
Take care.

Kruger Park Lodge 308
Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portia Shabangu-weg, Hazyview, Kruger Park Lodge, Kruger Park Lodge, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA207cfc5eb0f40eea027de879280b22ac710c46052ee17655e4869e166797102df65a7a1e9b880823f7fc602385d11afffd0e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 Portia Shabangu Road, Hazyview, Kruger Park Lodge Kruger Park Lodge 1242 Mpumalanga 021 201 8901 16:00-23:00 10:00 -25.0349314 31.1352667
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem