Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kruger Park Lodge IG08

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruger Park Lodge-rylaan, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 900 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Kruger Park Lodge IG08 is 'n pragtige huis in 'n oord en dit bied slaapplek aan 'n groep vriende of 'n gesin. Dit is by die 7de putjie en spog met die mooiste uitsig oor die dam en op die berge wat dit ideaal maak vir 'n spesiale vakansie.

Die selfsorghuis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers met lugversorging in die hoofhuis en 1 buitekamer met 'n privaat ingang. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die derde en vierde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die buitekamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninginggrootte-bed en 'n badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n toilet. Twee slaapbanke vir kinders jonger as 12 jaar is beskikbaar op 'n solder se gang. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en dit lei na die leefarea wat 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste, gemaklike banke, 'n TV, sowel as 'n gesellige kaggel het. Die huis het ook 'n snoekertafel.

Die stoep het stoepmeubels en 'n ingeboude braai-area met 'n uitsig oor die dam en 'n privaat swembad. Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Gaste het toegang tot 'n verskeidenheid aktiwiteite in die oord soos 'n gholfbaan wat deur Gary Player ontwerp is, tennisbane, putt-putt, vlugbal, 'n speelterrein en trampolien vir kinders, voetslaanpaaie, 'n seekoei-dammetjie, 'n inheemse tuin, koffiewinkel en konferensie-geriewe.

Naby die oord kan gaste Pelgrimsrus verken of vir 'n wildrit in die Kruger Wildtuin gaan. Daar is ook vierwielmotorfietsritte, riviervlotvaart en abseilgeriewe in die omtrek.

Slaapplek

’n Bespreking by Kruger Park Lodge IG08 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbank vir 1
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
2 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Kruger Park Lodge IG08
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Dillon Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 187

Jaar gelys 4

Ligging

  • Kruger Park Lodge-rylaan, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Gaste dink Kruger Park Lodge IG08 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R5 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruger Park Lodge-rylaan, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA009f3cc74f8cee318eee0ba1a14d9f05d1380b71b0aee71d281d4119ebb83e1524367085b7cdf1638a4026f864ee4f812179?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 900 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 Kruger Park Lodge Drive Hazyview 1242 Mpumalanga 021 201 8901 16:00-18:00 10:00 -25.034929658439 31.135264635086
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem