Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kruger Park Lodge Unit 547

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portia Shabangu-straat, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Kruger Park Lodge Unit 547 is 'n selfsorgeenheid vir 'n gesin en is 40 km vanaf die Sabi Sand Wildreservaat in Hazyview. Die Kruger Park Lodge het 'n swembad wat heel jaar lank beskikbaar is en bied 'n uitsig oor die meer.

Dié lieflike eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddnes en maak van die tweede badkamer met 'n stort en 'n bad gebruik. Alle linne en badhanddoeke word voorsien en gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die hoofleefarea het lugversorging en 'n oopplan-uitleg met 'n kombuis, eetarea en 'n knus sitarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus en daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar, afhangend van die beurtkragtye.

Die skuifdeure lei na 'n groot onderdakstoep met 'n etenstafel en ingeboude braai waar gaste 'n lekker skemerkelkie kan geniet.

Die landgoed bied 'n verskeidenheid geriewe soos minigholf, 'n speelpark, gholfbaan, tennisbaan, sondek, braaigeriewe, gemeenskaplike swembad en masserings. Gaste kan ook 'n maaltyd by die restaurant op die perseel geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Kruger Park Lodge Unit 547 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 1 resensie vir Kruger Park Lodge Unit 547
Netheid
5.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
1.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Joey Geverifieer

Eiendomme 29

Resensies 87

Jaar gelys 5

Ligging

  • Portia Shabangu-straat, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Gaste dink Kruger Park Lodge Unit 547 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portia Shabangu-straat, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA77d21cc05d67fff2645c3c77c16668c02f7a0711d62360f1014ea7375879691eb2380bf5d889130bd2cdadc4442186883562?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 1 5 1 4 Portia Shabangu Street Hazyview 1242 Mpumalanga 021 201 8901 16:00-00:00 10:00 -25.041320958458 31.136144399643
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem