Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kruger Park Lodge Unit No. 221

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Joey Geverifieer

Eiendomme 29

Resensies 87

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 2 resensies vir Kruger Park Lodge Unit No. 221
Netheid
3.5/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Hennie D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie D

Sien sterre.

Personeel by Kruger Park Lodge moet hulle kommunikasie verbeter, want dit kan onnodige skade berokken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande R

Heerlike rustige verblyf langs die Sabierivier!

Kruger Park Lodge is 'n heerlike rustige oord wat geskik is vir die hele famielie. Die gemeenskapplike areas en tuine is uitstekend onderhou. Die huis was bo verwagting toegerus en alles nodig gehad wat ons benodig en meer. Linne en handdoeke is van uitstekende gehalte en die lugversorging was 'n groot bonus is die warm tyd. Daaglikse skoonmaakdienste kan wel opgeskerp word en deeglike skoonmaak is nodige elke keer wat gaste vertrek, die oond was onbruikbaar weens maande se opbou en daar is taamlik baie stof en goggas om die vensters en in die hoeke van die huis. Met 'n grasdak moet dit deeglik elke week afgestof word. Ongelukkig was die strykyster en die klererakkie nie beskikbaar in ons eenheid nie en die Wi-Fi het ook nie gewerk deur die loop van ons verblyf nie. Die beskrywing van die huis moet ook opgedagteer word, kamers en badkamers is nie akkuraat nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portia Shabangu-straat, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7efb27ee7dc173e9e52796d1f83b8c9e6e5738d643b4bd4a348a77ddb4d325fee3ac33253ab733fdd8d2d86c1f6f1e555036?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8) 2 5 1 4 Portia Shabangu Street Hazyview 1242 Mpumalanga 021 201 8901 16:00-23:00 10:00 -25.041376051321 31.136141694848
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem