Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kruger Park Lodge Unit No. 252

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Joey Geverifieer

Eiendomme 29

Resensies 87

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Kruger Park Lodge Unit No. 252
Netheid
4.6/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Jan-eben D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jan-eben D
Gesin met klein kinders

Lekker rustig en veilig.

Eenheid se badkamers kort behoorlike skrop en skoonmaak, storte aangepak en vuil. Swembad seil maak nie die swembad behoorlik toe nie wat die moeilik maak met klein kinders. Kombuistoerusting kort opgradering. Van die toerusting is gebreek en gebrekkig. Die eenheid het 'n tuimeldroër maar nie 'n wasmasjien nie. Verder was die kuier lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malan D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Malan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike, kort wegbreek.

Soos gewoonlik is 'n KPL eenheid smaakvol met kwaliteit afwerkings en linne. Die swembad sal 'n bonus wees in die somer. Wat wel teleurstellend is, is die kombuis: die toebehore is maar skraps en dit wat daar is, is van relatief lae gehalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sibongile B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sibongile B
Gesin met klein kinders

Fabulous.

It was more than what I expected. We did enjoy it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Gesin met klein kinders

Absoluut fantasties, presies wat ons voor gehoop het en nog meer.

Dankie vir die aanbeveling en Kruger Park Lodge vir 'n fantastiese vakansie, pragtige huis met swembad, lekker privaat en perfek vir ons Kersfees-wegbreek gewees, baie te doen vir kinders en lekker naby Krugerwildtuin vir vinnige oggend of middag Wildtuin-uitstappies, ons tweede vakansie by Kruger Park Lodge 252 en vir seker nie die laaste nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Pragtige plek, baie netjies, rustig en stylvol.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carel V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gaan sommer klaar vir volgende jaar bespreek.

Baie netjies en privaat. Om alles in 1 woord op te som: perfek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Gesin met klein kinders

Wat 'n ongelooflike lekker tyd saam my gesin by 'n fantastiese oord en in 'n baie netjiese en pragtige huis.

Sien julle weer Desember, klaar bespreek! Duisend dankies aan die webtuiste vir alles, julle webtuiste en diens is ongelooflik, sal nooit weer gaan vakansiehou sonder om julle te raadpleeg nie. My tyd saam my vrou en kinders was regtig amazing, die oord en eenheid was alles en nog meer as wat ons verwag het, dankie baie, sien Kruger Park lodge 252 weer in Desember!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R3 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portia Shabangu-weg, Kruger Park Lodge Eenheid nr. 252, Portia Shabangu-weg, 1241, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7638389e5bf40bb24086c8c3eeb9cf5faeb7364e2dcf94a3adf1831101d379ecf2a1e004e89134a3b02f822f27ea5dc98581?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 400 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 Portia Shabangu Road Kruger Park Lodge Unit No. 252 1241 Mpumalanga 021 201 8901 16:00-23:00 10:00 -25.041304 31.136181
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem