Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kruger Park Lodge Unit No. 612

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Joey Geverifieer

Eiendomme 29

Resensies 87

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Kruger Park Lodge Unit No. 612
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Naletsana Juliet R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naletsana Juliet R
Gesin met tieners

It was a visit worth repeating.

Unit No. 612 is modern but warm with a homely feel, and very comfortable beds, each bedroom has a bathroom and there is a living and dining area with a fully equipped kitchen. The pictures do not capture the beauty of the unit, it is much more beautiful. It was a pleasant surprise to see that each room had LED lights plugged in to be charged - that was a nice plus given our current load shedding reality. There is also an LED light in the corridor and living area that goes on during load shedding. The unit is nestled and surrounded by trees with a pond nearby. The unit was very clean, and received daily cleaning services. The unit has a lovely balcony with outdoor braai area. The unit has good Wi-Fi. The only challenge is that the Wi-Fi coverage is not very good as I could not get connected when in the main bedroom, there is also a phone to call reception which was lovely as often chalets do not provide telephone in the room. The cleaning team was very good and responsive when we requested that they sweep branches in the balcony as we planned to sit out.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Park Lodge Unit No. 612 se terugvoer

Dear Naletsana, thank you very much for taking the time to give us such a splendid review. We are happy that you had an amazing time at the unit. We apologise for the network loss and will most certainly look into this. Please come back soon!
Kind regards

Kruger Park Lodge Unit No. 612
Monica D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige eenheid.

Lekker eenkant en privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Video M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Video M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, sal enige tyd weer daar bly.

Het ons verblyf daar baie geniet. Plek baie mooi en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dieter C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dieter C
Gesin met klein kinders

Perfek.

Perfek. Geen probleme nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezl S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl S
Gesin met klein kinders

Baie lekker. Kan nie wag om weer te gaan.

Baie lekker, skoon en netjiese akkommodasie. Die lodge self is ook lekker soos gewoonlik. Ons verkies dit gewoonlik oor dit goed geleë is. Naby aan Wildtuin se hekke, naby aan Hazyview en omliggende areas. Ons het dit verkies om bietjie meer eenkant te wees, weg van swembad en restaurant, ens. so hierdie eenheid was ideaal geleë vir ons. Die dammetjie voor die eenheid is ook lekker met die eendjie en die njalas het elke dag kom groet. My seuntjie is 3 jaar oud en dit was lekker om met hom daar te wees. Ouma was ook saam en sy't dit ook geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portia Shabangu-weg, Kruger Park Lodge, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjp65L7WVbjTylKLuoTS1HqCYgJQsQovaVFOKMOMpIllytnY59T?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 Portia Shabangu Road Kruger Park Lodge 1242 Mpumalanga 021 201 8901 16:00-23:00 10:00 -25.0412462 31.136129
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem