Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kruger Riverside Lodge

Wildsplaas
Luukse Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R3 390
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenhede is op die grondverdieping en het elkeen 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n dakwaaier, haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe, gratis WiFi en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale in. Die eenheid het ook 'n privaat ingang van die hoofstoep af.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kruger Riverside Lodge bied nie ekstra beddegoed of bababeddens nie.
Middagete en aandete is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar.
Neem asb. kennis dat 'n grondpad van 200 m na die verblyf lei. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Koningkamer
Vanaf
Vanaf R3 740
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenhede is op die eerste verdieping en het elkeen 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n dakwaaier, haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe, gratis WiFi en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale in. Hierdie kamers het elkeen toegang tot of 'n privaat balkon of tot die hoofbalkon op die boonste verdieping met 'n uitsig oor die Krugerwildtuin.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kruger Riverside Lodge bied nie ekstra beddegoed of bababeddens nie.
Middagete en aandete is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar.
Neem asb. kennis dat 'n grondpad van 200 m na die verblyf lei. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 214
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelstraat 4388, Marlothpark, 0001, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d2692aee1c2fbf3fafef960aeedb7d56b571abcc3acc38405e5d2bffe6c3faaa8d9ceef7860a28948038887a8a933126b35?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 214 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 4388 Buffel Street Marloth Park 0001 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.354307867841 31.808900932541
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem