West Beach Akkommodasie by Kumbaya House | LekkeSlaap
+110
+110

Kumbaya House

Hotel
  • Vanaf R20 000 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edinburghweg 25, West Beach, 7441 , Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6

Beskrywing

Kumbaya House West Beach is in West Beach in Bloubergstrand geleë. Vanaf die lang, wye balkon op die boonste vloer het jy 'n manjifieke see-uitsig oor 2 oseane en 'n panoramiese uitsig oor die stad Kaapstad, Tafelberg en Robbeneiland.

Daar is 6 en suite-kamers wat slaapplek vir 12 gaste bied (2 gaste per suite). Elkeen is elegant en individueel versier en het geriewe soos lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, veilige parkeerplek en komplimentêre tee- en koffiemaakgeriewe.

Kumbaya House is die enigste gastehuis van dié grootte in die hele Suid-Afrika wat 3 kroeë op die perseel het. Dit kan ook as 'n venue vir die meeste geleentheid gehuur word. Die swembad-kroeg is baie gewild en die podium by die swembad-area is al gebruik vir opera-sangers, buikdansers, musiekkonserte en platejoggies.

Kumbaya kan gehuur word deur privaat persone, gesinne en sakebestuursbeamptes vir 'n onbepaalde tyd met 'n daaglikse skoonmaakdiens en ontbyt. Verkseie spyskaarte vir ontbyt, middagete, aandete, "brunch", kaasborde en Sondagmiddagtee is beskikbaar. Kumbaya spesialiseer in tradisionele Sweedse kos en internasionale disse.

Dit is net 10 minute se stap vanaf die naaste strand, restaurante en kroeë. Dit neem sowat 20 minute om van Kumbaya House af in die stad te kom met 'n bus, maar met 'n voertuig kan dit langer neem as gevolg van verkeer.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Sweeds

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 23 resensies vir Kumbaya House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Edinburghweg 25, West Beach, 7441 , Wes-Kaap
  • Gaste dink Kumbaya House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 2)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edinburghweg 25, West Beach, 7441 , Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAO1qusQpcwSWVulMOjiWyRBZwrZR8wt8Raxycht0ynTnJybROsh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R20 000  per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 25 Edinburgh Road West Beach 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.80986 18.47181
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za