LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by KumbuKumbu Mountain Villas | LekkeSlaap
+45

KumbuKumbu Mountain Villas

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Quarriebosch Kloof, Langs Roete 62, 25 km buite Montagu, 6270, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R3 900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

KumbuKumbu Mountain Villas is hoog teen die berg op ’n kliprif aan die noordelike kant geleë, met ’n vallei in die ooste en die Langeberg in die suide. In die winter is die Langeberge se hoë pieke met sneeu bedek en dit is dan heerlik om voor die kaggel te sit. Soms word die sonsopkoms begelei deur ’n laag mis wat die laer Poortjieskloof-damvallei bedek.

Verblyf word in The Summit Mountain Villa en Quarriebosch Villa aangebied. Elke villa is 'n ruim oopplan-selfsorgvilla met groot vensters en glasdeure wat vir 'n pragtige, panoramiese uitsig sorg. Die villas bied elk verblyf slegs aan 2 volwassenes en het ’n oopplan-uitleg. Die slaapkamers het elk ’n koningingrootte-bed, 'n kaggel en deure na die dek en die vol en suite-badkamers het elk ’n ovaalbad, stort, toilet en dubbelwasbak.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en 'n ketel en daar is 'n toonbank met stoeltjies. Die eetarea het ’n etenstafel met sitplek vir 2 en ’n ingeboude binnebraai. Die leefarea het gemaklike sitplek en stapeldeure wat na die balkondek met ’n privaat plonspoel en sonstoele lei.

Gaste kan op die dek of langs die swembad ontspan, of binne rus met uitsigte op die berge wat van kleur verander soos die aarde draai.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir KumbuKumbu Mountain Villas
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Plaas Quarriebosch Kloof, Langs Roete 62, 25 km buite Montagu, 6270, Wes-Kaap
  • Gaste dink KumbuKumbu Mountain Villas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapse Wynlande Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R3 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Quarriebosch Kloof, Langs Roete 62, 25 km buite Montagu, 6270, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb02672095b383a78a19e0a78f78919ec204abad2434add5cf08305ebf4af3b8842f26cd226dd101c925ba757dd6d904f6b57?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900  per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 Farm Quarriebosch Kloof Off Route 62 6270 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.880101357455 20.353928425934
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem