LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by KumbuKumbu Mountain Villas | LekkeSlaap
+45

KumbuKumbu Mountain Villas

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
The Summit
Selfsorg
Quarriebosch
Selfsorg
Huisreëls

- Slegs 2 volwassenes word toegelaat. Geen besoekers, kinders of troeteldiere word toegelaat nie.
- Neem asb. kennis dat alhoewel die toegangspad in ’n goeie toestand is, word die gebruik van ’n voertuig met ’n hoë grondvryhoogte vereis aangesien daar steil (tog geplaveide) dele op die pad is.
- Vure word slegs in die braai en kaggel toegelaat.
- Nie-betaling van die uitstaande bedrag 7 dae voor aankoms, sal lei tot kansellasie en gepaardgaande kansellasiebeleid.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R3 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R3 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R3 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Quarriebosch Kloof, Langs Roete 62, 25 km buite Montagu, 6270, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb02672095b383a78a19e0a78f78919ec204abad2434add5cf08305ebf4af3b8842f26cd226dd101c925ba757dd6d904f6b57?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900  per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 Farm Quarriebosch Kloof Off Route 62 6270 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.880101357455 20.353928425934
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!