LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by KumbuKumbu Mountain Villas | LekkeSlaap
+45

KumbuKumbu Mountain Villas

Selfsorg
The Summit
Vanaf
Vanaf R3 900
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die villa het slaapplek vir 2 volwassenes en het 'n oopplan-uitleg. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n kaggel en deure wat na die dek lei. Die volledige en suite-badkamer het 'n ovaalbad, stort, 'n toilet en dubbelwasbak. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en toonbank met stoele. Die eetarea het 'n etenstafel vir 2, asook 'n ingeboude binnebraai. Die sitarea spog met gemaklike sitplek en stapeldeure wat na die balkondek met 'n privaat plonspoel en sonstoele lei.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Slegs 2 volwassenes word toegelaat. Geen besoekers, kinders of troeteldiere word toegelaat nie. - Neem asb. kennis dat alhoewel die toegangspad in ’n goeie toestand is, word die gebruik van ’n voertuig met ’n hoë grondvryhoogte vereis aangesien daar steil (tog geplaveide) dele op die pad is. - Vure word slegs in die braai en kaggel toegelaat. - Nie-betaling van die uitstaande bedrag 7 dae voor aankoms, sal lei tot kansellasie en gepaardgaande kansellasiebeleid.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Quarriebosch

  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Slegs 2 volwassenes word toegelaat. Geen besoekers, kinders of troeteldiere word toegelaat nie. - Neem asb. kennis dat alhoewel die toegangspad in ’n goeie toestand is, word die gebruik van ’n voertuig met ’n hoë grondvryhoogte vereis aangesien daar steil (tog geplaveide) dele op die pad is. - Vure word slegs in die braai en kaggel toegelaat. - Nie-betaling van die uitstaande bedrag 7 dae voor aankoms, sal lei tot kansellasie en gepaardgaande kansellasiebeleid.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R3 900
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Quarriebosch Kloof, Langs Roete 62, 25 km buite Montagu, 6270, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb02672095b383a78a19e0a78f78919ec204abad2434add5cf08305ebf4af3b8842f26cd226dd101c925ba757dd6d904f6b57?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900  per nag(plek vir 2) 8 5 1 5 Farm Quarriebosch Kloof Off Route 62 6270 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.880101357455 20.353928425934
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!