Kunje Guest Farm
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Leoni Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 147
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Adriaan K - Apr 2024
Algehele gradering
Dit is kos vir jou siel, stil en beeldskoon.
Linda B - Apr 2024
Algehele gradering
'n Heerlike belewenis met asemrowende bergformasies.
Lees meerDaniel H - Mrt 2024
Algehele gradering
Magic gem.
Beverley M - Mrt 2024
Algehele gradering
Beautiful mountain fynbos in a safe farming environment.
William M - Feb 2024
Algehele gradering
Enjoyable.
Paul E - Jan 2024
Algehele gradering
Nice break from city life!
Sadeka H - Jan 2024
Algehele gradering
Tranquil, adventurous, rejuvenating.
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Erika D - Okt 2023
Algehele gradering
Nice walk weekend.
Lees meerWayne T - Okt 2023
Algehele gradering
Amazing destination! Great facilities! Awesome location.
Pieter M - Okt 2023
Algehele gradering
Stunning plekkie.
Lees meerBetsie C - Sep 2023
Algehele gradering
Rustig en pragtig tussen die vrugteboorde.
Christine D - Aug 2023
Algehele gradering
Wonderlik! Die vriendelike mense verstaan gasvryheid en leef dit.
Andries D - Aug 2023
Algehele gradering
Ek het meer gekry as wat ek verwag het. Hou dit in gedagte vir 'n volgende besoek.
Esme D - Aug 2023
Algehele gradering
Verruklik mooie omgewing.
Kobie V - Aug 2023
Algehele gradering
Perfek.
Johan L - Jul 2023
Algehele gradering
Sielsverreikend.
Malcolm T - Jul 2023
Algehele gradering
Beautiful secluded mountainside location.
Sanet Z - Jul 2023
Algehele gradering
Ongelooflike 2 nagte tussen die berge!
Randell P - Jun 2023
Algehele gradering
Asemrowend.
Liesl M - Jun 2023
Algehele gradering
Fantastiese omgewing en ligging.
Lees meerTina-louise M - Jun 2023
Algehele gradering
Rustig, mooi omgewing, oulike huisie met alles in.
Brink K - Mei 2023
Algehele gradering
Fantastic weekend getaway.
Juliana T - Mei 2023
Algehele gradering
Heerlike stilte en rustigheid omring met alles wat moontlik nodig kan wees en meer. Pragtige plaas met 'n keuse van staproetes vir elke ouderdom en fiksheid.
Lees meerWerner V - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlik gerus en kwalityd tyd met my kind spandeer.
Bernard C - Apr 2023
Algehele gradering
Einaars het uit hulle pad gegaan om ons besoek perfek te maak.
Ian M - Jan 2023
Algehele gradering
Eienaars baie vriendelik en behulpsaam.
Pieter P - Des 2022
Algehele gradering
Rustigheid.
Peet V - Des 2022
Algehele gradering
Perfekte wegbreek in die berge.
Safiyah C - Nov 2022
Algehele gradering
Amazing.
Irene K - Okt 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon, ekstra moeite gedoen met klein pakkie met aankoms wat kaart bevat van bestemming en wat daar als is om te doen. Asook 'n pakkie gedroogte vrugte van hulle eie vrugtebome. Eienaar van plaas het ons self ontvang en kom groet. Baie lekker en gasvry.
Annemarie M - Okt 2022
Algehele gradering
Baie mooi plek om te besoek.
Cecilia H - Okt 2022
Algehele gradering
Eenvoudige verblyf in die natuur.
Lees meerKunje Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer en aanbevelings.
Slegs 1 stel reëls is in 'n raam opgesit om eerder enige onsekerheid of konflik te vermy, anders as 'n kennisgewing soos waar om sleutels af te gee.
Ons verwag geensins van die gaste om die eenhede skoon te maak na verblyf nie, maar wel om die plekkie in 'n aanvaarbare toestand te los.
Jammer oor die krag wat probleme gee. Ons spreek dit aan.
Hout is ook maar skaars in ons omgewing, billik geprys en ons tariewe is na ons mening billik genoeg dat ons addisioneel daavoor kan vra.
Vriendelike Groete
Kunje Gastehuis span
Nico J - Sep 2022
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike wegbreek, net wat die dokter voorgestel het.
Tharina J - Sep 2022
Algehele gradering
Huisie baie netjies en gerieflik.
Rose W - Sep 2022
Algehele gradering
We loved it.
Jo-anne G - Aug 2022
Algehele gradering
Fantasties!
Wynand D - Jul 2022
Algehele gradering
Lekker rustig.
Sandra D - Jul 2022
Algehele gradering
The cottage was super clean and comfortable, equipped with everything we needed.
Hybré R - Jun 2022
Algehele gradering
What a wonderful experience to stay on the farm.
Chris V - Jun 2022
Algehele gradering
Unfortunately picked the wrong time.
Anneke V - Jun 2022
Algehele gradering
Heerlike gesellige familie kuier op Kunje.
Annelize T - Apr 2022
Algehele gradering
Was heerlik en rus vir jou siel.
Simone M - Apr 2022
Algehele gradering
Rustige wegbreek.
James B - Apr 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies, vriendelike diens, rustige omgewing, voel veilig.
Carla V - Mrt 2022
Algehele gradering
Our stay was really pleasant.
Lees meerIan K - Feb 2022
Algehele gradering
Pragtige omgewing vir 'n rustige ontsnap van die stadsgewoel.
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Marié K - Des 2021
Algehele gradering
Rus tussen die berge.
Tizane N - Des 2021
Algehele gradering
Baie mooi ligging, eenheid is groot.
Graeme M - Des 2021
Algehele gradering
Was baie lekker en rustig.
Carine S - Nov 2021
Algehele gradering
Rustig en pragtige natuurskoon.
Shireen C - Nov 2021
Algehele gradering
The drive into the farm was rough terrain, but the accommodation was amazing.
Mario F - Nov 2021
Algehele gradering
Sandsteen, fynbos & Cederberge
Jan B - Nov 2021
Algehele gradering
Uitstekende ligging en mooi omgewing.
Nomvula M - Nov 2021
Algehele gradering
We stayed for a weekend and it was awesome.
Thomas H - Nov 2021
Algehele gradering
Pleasant, peaceful and relaxed stay.
Cornelle K - Okt 2021
Algehele gradering
Baie oulik versteek plekkie. Die warm bad was 'n bonus.
Stan H - Sep 2021
Algehele gradering
Weekend getaway.
Stan H - Sep 2021
Algehele gradering
Long weekend away.
Lorinda D - Sep 2021
Algehele gradering
Baie aangename plek.
Louis J - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlike verblyf in pragtige vallei.
Sanet J - Sep 2021
Algehele gradering
Dit was heerlik ontspannend!
Wilna R - Sep 2021
Algehele gradering
Absuluut fantasties.
Gabriël D - Sep 2021
Algehele gradering
Rustige lafenis.
Johan V - Sep 2021
Algehele gradering
5 ster-gehalte.
Gerda C - Aug 2021
Algehele gradering
Baie rustig, pragtige omgewing.
Fanie P - Aug 2021
Algehele gradering
'n Juweel
Festha E - Aug 2021
Algehele gradering
Fantasties!
June H - Aug 2021
Algehele gradering
Wonderlike Plekkie
jolene o - Aug 2021
Algehele gradering
Beste plek om te wees as jy wil wegkom van die gejaag van die lewe.
Janine R - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlike ontspanne kuier in 'n pragtige omgewing en goed toegeruste huisie met knus beddegoed.
Ronel S - Aug 2021
Algehele gradering
Rustigheid vir die siel.
Catherine H - Jun 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Corne D - Mei 2021
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Gerard S - Nov 2020
Algehele gradering
Ons het baie goeie ontvangs gekry by inboek op Kunje Farm.
Michelle B - Sep 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Hillet W - Aug 2020
Algehele gradering
Heerlike natuurwegbreek.
Cornell E - Aug 2020
Algehele gradering
Pragtige omgewing! Vriendelike ontvangs.
Andre S - Aug 2020
Algehele gradering
Lekker en rustig.
Kobus V - Aug 2020
Algehele gradering
Rustige plaas-verblyf tussen die berge.
Jani V - Mrt 2020
Algehele gradering
Beautiful! All that we needed was there.
Anton B - Feb 2020
Algehele gradering
Goeie kombinasie van mooi vrugteplaas en fynbos in die Cederberge.
Helena T - Jan 2020
Algehele gradering
Fantasties!
Johan D - Sep 2019
Algehele gradering
Pragtige omgewing met heelwat te doen.
Gerhard B - Aug 2019
Algehele gradering
Kon nie vir beter vra nie.
Leana W - Jun 2019
Algehele gradering
Rustig en asemrowend mooi.
Chantal S - Apr 2019
Algehele gradering
Ontspannend.
Lees meerRichard W - Jan 2019
Algehele gradering
Lots of positives a few negatives.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie positiewe, net 'n paar negatiewe.
Was bietjie verward toe ek daar weg is. Dit sou so lekker gewees het as hulle net 'n swembad gehad het. Dis so 'n versteekte juweel aan die einde van die R46 net voor die grondpad-pas (kan nie die naam onthou nie). As die pas geteer was en daar 'n swembad was, sou Kunje 'n groot sukses kon wees. Was mal oor die plaasatmosfeer, asook die stilte en natuurskoon. Sal dit beslis aanbeveel, maar hulle ook sterk aanraai om 'n swembad te kry.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Glenise Levendal L - Jan 2019
Algehele gradering
The perfect place for a family to connect!
Basie T - Nov 2018
Algehele gradering
Pragtige uitsig en omgewing en baie rustig.
Garth S - Sep 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Nj P - Sep 2018
Algehele gradering
Uit die boonste rakke.
Lienkie L - Sep 2018
Algehele gradering
Die moeite om daar te kom die moeite werd.
Bouke S - Aug 2018
Algehele gradering
Aangenaam en pragtige omgewing.
Danie C - Aug 2018
Algehele gradering
Baie mooi en gerieflik.
Riana G - Aug 2018
Algehele gradering
Absolute rus en vrede.
Mario S - Jul 2018
Algehele gradering
Kunje was perfek vir die doel.
Jaco L - Jul 2018
Algehele gradering
Awesome.
Hazel B - Jul 2018
Algehele gradering
Great weekend away destination.
Gerard C - Jul 2018
Algehele gradering
Awesome stay with beautiful scenery.
Lees meerCharlotte G - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie genotvol.
Gerda V - Mrt 2018
Algehele gradering
Heerlik om in stilte te wees.
Denise B - Feb 2018
Algehele gradering
Net wat ek nodig gehad het.
David W - Feb 2018
Algehele gradering
We had and wonderful time at Kunje and highly recommend it.
Quinton A - Jan 2018
Algehele gradering
Ek sal terug wees!
Stuart C - Jan 2018
Algehele gradering
Quiet and peaceful in beautiful surrounds.
Jaco D - Jan 2018
Algehele gradering
Rustige, onspannende en wel toegeruste verblyf omring deur berge en asemrowende natuurskoon.
Lees meerRachel R - Jan 2018
Algehele gradering
'n Wonderlike en netjiese plek om te rus.
Lees meerHanlie L - Des 2017
Algehele gradering
Rustig, lieflike uitsig, staproetes, goed toegerus en gerieflik - ongelukkig geen swemplek binne stapafstand.
Lees meerKobus V - Des 2017
Algehele gradering
Lekker rustige verblyf tussen die berge.
Dirk M - Des 2017
Algehele gradering
Goed vir hart en siel
Nicolette K - Des 2017
Algehele gradering
Pragtige kothuis in die berge.
Maxine J - Des 2017
Algehele gradering
A restaurant or store on site would make this beautiful place just perfect.
Innes V - Okt 2017
Algehele gradering
Bekostigbare verblyf.
Gerald B - Okt 2017
Algehele gradering
Rustige aftreeplek ver van alle geraas en skoon lug in die natuur.
Johanna L - Okt 2017
Algehele gradering
Dit was uit die boeke uit!
Laremy L - Okt 2017
Algehele gradering
Baie netjies en lekker.
Lourens B - Sep 2017
Algehele gradering
Vrede en sielsrus.
Ruth J - Sep 2017
Algehele gradering
Most enjoyable, peaceful, clean and comfortable.
Barbara B - Sep 2017
Algehele gradering
Rus en vrede, berg en rivier, sterre en sonskyn plus 'n welkome bed en alles verskaf wat ons nodig mag hê - fantasties!
Stephan B - Sep 2017
Algehele gradering
'n Besondere kombinasie van ruwe natuurskoon en stilte van die Sederberge en die normale bedrywighede van 'n werkende plaas.
Michael S - Sep 2017
Algehele gradering
Calming.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Rustig.
Die details oor hoe om by Mountain Hut uit te kom, was nie duidelik nie. Op die bad het dit Berghuis gesê wat ek gedink het 'n ander plek is wat aan iemand anders behoort.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Yvonne D - Aug 2017
Algehele gradering
Wat 'n belewenis, wat 'n verrassing. Vir beter kon ek nie vra nie.
Paula S - Aug 2017
Algehele gradering
Rustig, stil en mooi wêreld om kinders van die veld te leer.
Francina H - Jul 2017
Algehele gradering
Dit is lekker stil en rustig met mooi uitsig.
Ninette D - Jul 2017
Algehele gradering
Asemrowend.
Sanet M - Jul 2017
Algehele gradering
'n Lieflike plek om lekker saam met familie of vriende te kuier. Dit is groot genoeg en baie gerieflik ingerig in 'n mooi omgewing.
Bianka B - Jul 2017
Algehele gradering
Great accommodation surrounded by breathtakingly fresh and calming surroundings!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Heerlike verblyf wat omring word deur 'n verskriklike skoon en rustige omgewing!
Dit was verskriklik lekker en rustig! Het die wegbreek geniet! Akkommodasie het alles gehad waaraan jy kan dink. Die enigste voorstel sal wees dat julle beter aanwysings na die wandelroetes van die akkommodasie se ingang af verskaf. Andersins was dit baie lekker om daar te bly en ons sal definitief weer kom!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Marthinus L - Apr 2017
Algehele gradering
Absoluut die beste plek in die berge vir 'n wegbreek.
Leon S - Apr 2017
Algehele gradering
Die stilte raas in jou ore.
Jessica A - Apr 2017
Algehele gradering
Very good, wonderful and peaceful, best honeymoon spot.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie goed, wonderlik en rustig, beste wittebroodplekkie.
Wonderlik rustig en net die plekkie om te ontsnap van die stadslewe en van werk te vergeet.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Tom H - Apr 2017
Algehele gradering
Wat ons uiters nodig gehad het, het ons gekry: rus, rus en meer rus.
Debbie H - Apr 2017
Algehele gradering
Breathtaking, serene, peaceful and a little piece of heaven. The house had everything we needed and the huge kitchen and fireplace was divine.
Nakkiran S - Feb 2017
Algehele gradering
Great place in Citrusdal!
Anonieme gas - Jan 2017
Algehele gradering
Lettithea B - Des 2016
Algehele gradering
We did not stay there as we could not find te place.
Kunje Guest Farm se terugvoer
Hi Lettithea,
My sincerest apologies for the inconvenience. I was on leave during that period, and all calls were dealt with by the owners. Unfortunately, cellphone reception is very poor in our area, and they may have been out of range during your attempts to contact them. We will gladly refund you, and I apologize again for this unfortunate mishap.
Trevor E - Des 2016
Algehele gradering
Great value for money in a great setting with free fruit, as much as you can eat.
Chris G - Okt 2016
Algehele gradering
Rustig omvou deur berge.
George W - Sep 2016
Algehele gradering
Fantasties. Baie goeie waarde vir geld, pragtig geleë. Hoogs aan te beveel.
Eric M - Sep 2016
Algehele gradering
Uitstekende verblyf en asemrowende omgewing.
Janice S - Jul 2016
Algehele gradering
Enjoyable family budget getaway at unit 3.
Kunje Guest Farm se terugvoer
Hi Janice,
we are very glad you enjoyed your stay. It is unfortunate about the terrible conditions of the road via Citrusdal. We always recommend guests travel via Ceres, which is tarred road all the way and a much more enjoyable ride! I am also really glad you found the map helpful! This is a recent addition and we are still busy adjusting some of the numbered signs as well as adding additional sign posts on the actual trails to correlate with the new map. We hope you will visit us again soon and find everything in perfect order! All of the best.
Amelia S - Jul 2016
Algehele gradering
Mooiste, skoonste, warmste Jetmaster kuier ooit en dit in die middel van die winter!
Sue T - Jun 2016
Algehele gradering
Rustig.
Kunje Guest Farm se terugvoer
Hi Sue,
ons is baie bly julle het dit geniet en sien uit daarna om julle weer op Kunje te verwelkom!
Benoit J - Mrt 2016
Algehele gradering
Pears, apples, nature, clear water pools and mountain view,
Sonja B - Okt 2014
Algehele gradering
Heerlike ontspanning in vars berglug. Genoeg stapplek en lekker met fietse rondgery. Algehele rustige ervaring.
Peter R - Sep 2014
Algehele gradering
Skoon, gemaklik en veilig.
- Kapasiteit: 48 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kunje Plaas, R303, Koue Bokkeveld, 6836, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom