Kurhula Wildlife Lodge
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Parsons Natuurreservaat, 155 KT, Erf no. 25, Hoedspruit, 1390, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kurhula Wildlife Lodge bied verblyf waar alle etes ingesluit is en is op die oewer van die Olifantsrivier in die Parsons Natuurreservaat in die Groter Hoedspruit-area. Die lodge is die ideale basis om uitstappies na die Groot 5-reservate, insluitend die Krugerwildtuin, te beplan.
Verblyf word in verskeie dubbelkamers gebied. Elke kamer het ’n ekstra lang bed en ’n en suite-badkamer met dubbelwasbakke en ’n toilet. Elke kamer het ook luukshede soos lugversorging, muskietnette, ’n yskassie, ’n klerekas, ’n haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamers lei na 'n stoep wat ’n uitsig oor die rivier bied.
Ontbyt, middagete en aandete is ingesluit en word in die hoofeetarea bedien - gaste met spesiale dieetversoeke kan die instansie vooraf hiervan in kennis stel. Een wildrit word ook ingesluit, en bosstappies saam met ’n ervare wildbewaarder kan ook gereël word. Die lodge het ’n swembad, ’n bomabraai-area en gratis WiFi.
Neem asb. kennis dat die lodge bereik word deur ’n 12 km-grondpad wat los sand, klippe en klein heuwels het. ’n 4x2- of 4x4-voertuig word aanbeveel, en dit is ook voordelig indien gaste self deur die Krugerwildtuin ry of die Panoramaroete wil verken.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Begeleide Wildritte Ingesluit
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Wynproe
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Engels
- Nederlands
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ulrik Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Parsons Natuurreservaat, 155 KT, Erf no. 25, Hoedspruit, 1390, Limpopo
- Gaste dink Kurhula Wildlife Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Balule Natuurreservaat Hoedspruit Limpopo
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Parsons Natuurreservaat, 155 KT, Erf no. 25, Hoedspruit, 1390, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom