Tuinroete Akkommodasie by Kurlandpark Accommodation | LekkeSlaap
+26

Kurlandpark Accommodation

5 resensies
Selfsorg
Groot kothuis
Vanaf R999 999
per eenheid
Beskrywing

Die groot kothuis is ideaal vir 'n groep en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is toegerus met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer. Die ander 2 kamers het 2 enkelbeddens of 'n dubbelbed en deel die tweede badkamer. Hierdie kothuis het 'n oopplan-sitkamer, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n eetarea, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n privaat dek. Hierdie eenheid het nie WiFi nie.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Children aged between 0 and 12 years, pay R500.00. Children aged between 13 and 18 years, pay 100% of the sharing rate. 'n Skoonmaakfooi van R400 geld vir die groot kothuis vir een nag se verblyf.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Meer as 30 dae voor die inklokdatum: terugbetaling van 'n deel van die deposito is onderhandelbaar.
30 dae lange kansellasieperiode en deposito word behou.

Klein Kothuis
Vanaf R999 999
per eenheid
Beskrywing

Die klein kothuis is ideaal vir 'n gesin en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is toegerus met 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Hierdie kothuis het 'n oopplan-sitkamer, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n eetarea, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n privaat dek. Hierdie eenheid het nie WiFi nie.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Children aged between 0 and 12 years, pay R500.00. Children aged between 13 and 18 years, pay 100% of the sharing rate. 'n Skoonmaakfooi van R400 geld vir die groot kothuis vir een nag se verblyf.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Meer as 30 dae voor die inklokdatum: terugbetaling van 'n deel van die deposito is onderhandelbaar.
30 dae lange kansellasieperiode en deposito word behou.

Ateljeewoonstel
Vanaf R999 999
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie oopplan-ateljeewoonstel het 'n dubbelbed en sy eie badkamer. Ander geriewe sluit 'n kombuisie, sitarea, DStv en WiFi in. Gaste het toegang tot die swembad.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Children aged between 0 and 12 years, pay R500.00. Children aged between 13 and 18 years, pay 100% of the sharing rate. 'n Skoonmaakfooi van R400 geld vir die groot kothuis vir een nag se verblyf.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Meer as 30 dae voor die inklokdatum: terugbetaling van 'n deel van die deposito is onderhandelbaar.
30 dae lange kansellasieperiode en deposito word behou.

Macwood Gastekamer (onder)
Vanaf R999 999
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid op die grondvloer het 'n dubbelbed en 'n oopplan-leefarea, 'n sitarea en 'n kombuisie. Ander geriewe sluit DStv, WiFi, toegang tot die swembad en die tennisbaan in.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Ontbyt

Belasting en Ekstras

Children aged between 0 and 12 years, pay R500.00. Children aged between 13 and 18 years, pay 100% of the sharing rate. 'n Skoonmaakfooi van R400 geld vir die groot kothuis vir een nag se verblyf.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Meer as 30 dae voor die inklokdatum: terugbetaling van 'n deel van die deposito is onderhandelbaar.
30 dae lange kansellasieperiode en deposito word behou.

Macwood Gastekamers (bo)
Vanaf R999 999
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid op die boonste verdieping het 2 dubbelbeddens en 'n oopplan-leefarea, sitarea en kombuisie. Ander geriewe sluit DStv, WiFi en toegang tot die gemeenskaplike swembad en die tennisbaan in.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xDubbelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Ontbyt

Belasting en Ekstras

Children aged between 0 and 12 years, pay R500.00. Children aged between 13 and 18 years, pay 100% of the sharing rate. 'n Skoonmaakfooi van R400 geld vir die groot kothuis vir een nag se verblyf.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Meer as 30 dae voor die inklokdatum: terugbetaling van 'n deel van die deposito is onderhandelbaar.
30 dae lange kansellasieperiode en deposito word behou.

Vanaf R999 999
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas239, Erf 31, The Crags, 6602, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVlMDE1NzUxLWUyMDgtNDBlMy1iNTZlLWY3ZDNkZDMwYjRlMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R999 999  per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Farm 239, Portion 31 The Crags 6602 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.933467984979 23.508260308918
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za