Tuinroete Akkommodasie by Kurlandpark Accommodation | LekkeSlaap
+26

Kurlandpark Accommodation

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Kurlandpark Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Karen F - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen F
Gesin met klein kinders

Lekker!

Baie lekker gebly, sal definitief weer.

Suzette S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette S
Gesin met tieners

Heerlike, rustige en ontspannende week. Naby aan alles, maar uit die geharwar en in ongelooflike mooi omgewing!

Dit was waarlik 'n wonderlike verassing. Die grondpad het ons laat wonder waar nou? En dan die vrede en wonderlik mooi omgewing. Dit is naby genoeg aan alles wat die Tuinroete bied, maar uit die geharwar. Ons kon onder koeltebome met die mooiste uitsig op die vallei en perde ontspan. Hulle het moeite gedoen om te verseker ons is gemaklik. Ons bly op die Tuinroete in George en het hierdie juweel ontdek wat ons weer sal besoek. My dogter is mal oor diere en kon heerlik net die honde speel, maar hulle was versigtig en oplettend toe mense met jonger kinders inkom dat dit nie gevaar of ongerief inhou nie. Dit was heerlik.

Jeanne G - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow, what an awesome experience.

The host was friendly and professional. Assisted with every single request, from additional water for our race to washing that we needed clean for our next travel. They accommodated with early breakfast for the race as well as every request we had. The view was amazing - looking out over beautiful mountains and horses. We loved our stay.

Marlene B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene B
Gesin met tieners

Dit was ongelooflik lekker.

Van die oomblik wat ons daar aangekom het tot vertrek was ons op die hande gedra. Pragtig uitsig, lekker verblyf. Mooi blomme. WiFi vir tieners! Die hoogtepunt was om te kon perdry. Eerste keer vir ons almal.

Sathya P - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sathya P
Gesin met klein kinders

Beautiful location and quiet place.

Thanks Rebecca for making our stay comfortable in the wonderful farm close to the mountains and river. My family thoroughly enjoyed their stay at Kurlands, I would definitely plan in future to stay longer at lovely wooden log house. Thank you for arranging horse riding with Alex, it was fantastic experience.

Vanaf R999 999
per nag (plek vir 4)
Vanaf R999 999
per nag (plek vir 4)
Vanaf R999 999
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas239, Erf 31, The Crags, 6602, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVlMDE1NzUxLWUyMDgtNDBlMy1iNTZlLWY3ZDNkZDMwYjRlMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R999 999  per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Farm 239, Portion 31 The Crags 6602 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.933467984979 23.508260308918
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za