Kusweg Noord 3
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg Noord-straat 3, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 567 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Kusweg Noord 3 is in Struisbaai reg teen die hawe en 50 m van die strand af geleë. Die huis is 5 km vanaf die mees suidelike punt van Afrika waar die Indiese en Atlantiese Oseaan ontmoet.
Die huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Daar is 2 slaapkamers met dubbelbeddens en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Albei badkamers het storte en baddens.
Die kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die eetarea het sitplek vir 5 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur. Daar is ook 'n waskamer met 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die eenheid het 'n braai-area in die motorhuis en 10 GB WiFi per week word voorsien.
Slaapplek
’n Bespreking by Kusweg Noord 3 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Ligging
- Kusweg Noord-straat 3, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Struisbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg Noord-straat 3, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom