Kusweg
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 303, Tergniet, 6503, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 700 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Kusweg is 'n gerieflike, gemeubileerde eenheid met 'n privaat ingang op die grondverdieping van die eienaars se eiendom in Tergniet. Die eiendom is op die strandfront en dit is ideaal vir gaste wat die Tuinroete wil verken.
Hierdie eenheid is geskik vir 6 gaste en het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en maak gebruik van die tweede badkamer wat 'n stort het. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hulle eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis met 'n oond, stoof, mikrogolfoond, ketel, yskas, vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank. Daar is 'n wasmasjien, tuimeldroër, strykyster en 'n strykplank in die aparte opwasarea. Die kombuis lei na dit sitarea wat 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n eetarea het. Daar is gratis WiFi.
Daar is braaigeriewe in die tuin, 'n toesluitmotorhuis en 'n alarmstelsel.
Slaapplek
’n Bespreking by Kusweg sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ligging
- Kusweg 303, Tergniet, 6503, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Tergniet Groot-Brakrivier Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 303, Tergniet, 6503, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom