Kuusiku by CTHA

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kuusiku by CTHA is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Vredehoek, Kaapstad. Gaste het 'n pragtige uitsig op Tafelberg vanuit die tuin.

Dié woonstel bied verblyf aan 2 volwassenes en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, breekware, eetgerei en kookgerei toegerus.

Die leefarea langs die kombuis het onbeperkte WiFi en 'n TV met Netflix (geen DStv). Veilige parkeerplek vir 1 voertuig agter 'n hek is op die perseel beskikbaar.

Die eenheid is 5,5 km vanaf Tafelberg se kabelkarretjies, 4,5 km vanaf die middestad en ongeveer 20 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Slaapplek

'n Bespreking by Kuusiku by CTHA sluit in:

1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kuusiku By CTHA gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za