Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

KwaThabisile Game Lodge

Wildsplaas

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Alexandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 40 resensies vir KwaThabisile Game Lodge
Netheid
4.1/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.7/5
Charlene V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene V
Gesin met tieners

Baie rustig.

Ons het heerlik gekuier. Ek dink net dit sou gaaf gewees het as die eienaar self gekom het om haarself voor te stel en te hoor of alles in orde is. Die dame wat die lodge bestuur, was baie verwelkomend. Ek stel voor daar moet 'n lig buite die chalet opgesit word sodat mens darem net bietjie lig kan hê buite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joylene V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joylene V
Gesin met klein kinders

Ongelooflik, asemrowend rustig.

Dit was so rustig en gesellig. Sal enige tyd weer terugkeer daarheen, en die hond was die cuteste, so liefdevol. My kinders en ons het tuis gevoel en heel ontspanne. Ons was opgegradeer na 'n groter huis, nie eens enige ekstra fooie gevra nie. Ongelooflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelize M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelize M
Gesin met klein kinders

Fantastiese diens en baie mooi.

Baie mooi eenhede. Baie bokke gesien, swembad pragtig en skoon. Diens is uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

KwaThabisile Game Lodge se terugvoer

Baie Dankie

We look forward to hearing from you again for the next time you are looking for a breakaway !

KwaThabisile Game Lodge
Blaine C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Blaine C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Thoroughly enjoyed.

Exactly what the wife and I needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anastasia O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anastasia O
Gesin met klein kinders

Such a beautiful visit, amazing garden and the swimming area is luxurious. Children had so much fun.

We as a family of 4 with young children were spoiled with the beautiful accomodation, friendly staff and amazing breakfasts, we will definitely recommend this establishment to anyone and the road in was easy to navigate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracy N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy N
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a lovely stay, the hosts are delightful.

Their doggies are an absolute joy to have around.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem G

Saligheid vir die siel.

Ek het 'n wonderlike tyd gehad, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Khelina N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khelina N
Enkelreisiger

I really enjoyed my visit at KwaThabisile Game Lodge.

They only need to provide more activity.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ethel D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ethel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

WiFi en seinopvangs baie, baie swak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ernst T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker stil en rustig. Goeie diens van die eienaar.

Ontbyt sal dalk ’n goeie idee wees in die toekoms, andersins het ons baie lekker gekuier en sal weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxing.

Had hoped to see some game there, but otherwise we really enjoying a relaxing break away from the city.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marijke B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Marijke B
Gesin met klein kinders

Not value for money.

The unit is old - the stairs are hazardous especially for toddlers. One has to duck under roof beams upstairs to get to the rooms and bathroom. There is no window in the bathroom. The kitchen is not well kitted out, pans are old and handles are broken - no broom to sweep with, only a brush. The photos of the unit need to be updated as the photos are not a true representation of the current state. We were 6 people, yet only 4 towels were provided - after asking for more, these were brought to us. There are two resident dogs that roam around, they are very sweet but are too comfortable as they would come into our unit and with a small child we felt we had to keep a constant watch just in case. There was music playing and a party on the Friday night, although there is a no-music policy at the lodge. There was not enough lounge seating for 6 people, and we felt the unit had not been properly cleaned. Unfortunately our weekend turned out to be rather disappointing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarita P - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarita P
Saam met vriende

Exquisite views and very relaxing.

It was absolutely lovely the views and bird life was beautiful and very peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rozani J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Rozani J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen privaatheid.

Toe ons daar aankom met ons diere, waarvoor ons vooraf gereël het, word daar dadelik gesê ons kan hulle van die leiband af haal, hulle mag vry rondhardloop, maak toe so en later die middag vra die eienaar dat ons ons hond op die leiband moet sit. Daar het heeltyd kinders voor ons kamer rondgehardloop wat gemaak het dat ons honde vir hulle blaf (die kinders skree terwyl hulle speel). Ons was nie bewus van die feit dat daar so baie kinders op die perseel gaan wees nie, dit blyk of dit familie was omrede die kinders nie daar oornag het nie. Dit sou ons keuse beïnvloed het om daar te bly want ons honde is nie gewoond aan kinders nie. Daar is vir ons gesê ons eenheid is privaat, maar dit was nie die geval nie. Die advertensie het ook nie genoem dat die lodge buite Dinokeng Natuurreservaat is nie, ons was onder die indruk dit was binne Dinokeng Natuurreservaat. Die werkers loop ook elke 10 min verby jou voordeur, die stoep wys direk in die rigting wat almal verby loop, soos wat ons op die stoep sit en braai loop almal reg voor ons verby (weereens klem op die geen privaatheid nie). Die aircon het amper geen effek gehad nie, die plek wemel van muskiete en die kombuis is nie volledig nie (met verwysing na utensils). Verder was alles skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

KwaThabisile Game Lodge se terugvoer

Good morning Clarize,
This is definitely a review that takes us by surprise and hope to respond in a manner that other potential guests would understand that we are not used to responding to this type of complaint.
Unfortunately, we cannot prioritize your dog over petrified children trying to have fun in the swimming pool. There were 2 families that were paying guests, not our friends or family. Although we do socialise with many guests, including your partner who happily joined us on Friday night with other guests.
In your original enquiry, we mentioned that no dogs are allowed in the swimming pool and you ensure that the dogs respect the privacy, peace and quiet of other guests.
Your dog was barking incessantly and going towards the children that were trying to have fun in the pool. The children were clearly petrified. The parents of the children were trying to calm them down by making light and fun of it. I could not, as a patron, see this and not take control of the situation. I brought a leash for the dog and asked you nicely to please keep the dog on the leash as the children were afraid of it. I put the leash on the dog and reflected that the guests' privacy come first and needed space to enjoy themselves in the pool without their dog harassing them.
We gave you a Dinokeng Tours map via email which clearly shows that we are not in the Dinokeng Game Reserve and in a printed version when you arrived which offers over 120 activities in Dinokeng and highlighted which ones were pet-friendly. We advertise that we are in the heart of Dinokeng. If you wanted to book in the Dinokeng Game Reserve you needed to investigate this option, however, there are no pet-friendly lodges in the DGR.
The only time that staff go past the units is to clean their braais, units and pool. We advertise that we service units. All gardening and maintenance of property happens mid-week. We do not advertise aircons and the clients are more than welcome to ask for mosquito spray should they have forgotten to bring their own.
Unfortunately, you made no reference to any complaints while they were here as we regularly checked up on them to see if they were happy and if we could offer them options for places to visit while at KwaThabisile. After I had indicated to them that the dog needs to behave, they were attentive but clearly did not work out for them.
I trust you understand that your dog cannot take priority our rules regarding dog behaviour. However, the complaints are not in my view, one that I need to apologise for.
Kind regards
KwaThabisile Game Lodge

KwaThabisile Game Lodge
Cyrillene D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cyrillene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker,

Dit was baie lekker. Nie baie ver. Behalwe dat daar nie 'n TV was, het ons dit toe gewoond geraak en net die stilte en natuur geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Alta D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Afgesonder en nie heeltemal tevrede.

Die eenheid wat ons ontvang het was afgesonder en die stoep kyk uit op die agterkant van die lodge. Gemoed met aankoms was nie lekker nie. Die eenheid agter ons se ligging was beter om uit te kyk na die lapa, swembad, sonsondergang en lodge. Geen TV of WiFi. Eenheid was mooi skoon en toegerus met alles wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasheer en gasvrou baie behulpsaam en vriendelik.

Die enigste probleem is dat die potte/panne bietjie karig is. Daar was byvoorbeeld geen pan nie, maar ek is seker as ek gevra het sou hulle 'n plan gemaak het. Baie lekker gebly en sal weer terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coster N - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coster N
Saam met eggenoot / lewensmaat

The lodge is so awesome in a cool area and no disturbances.

The KwaThabisile staff members are top. They always make sure that everything is up to date and they are always ready to assist with everything. Awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

KwaThabisile Game Lodge se terugvoer

Thank you so much, Coster.

I am glad that you enjoyed your weekend with us and we look forward to having you stay with us again.

We hope to see you soon.

KwaThabisile Game Lodge
Tracy L - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tracy L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Extremely relaxing!

Establishment is maintained, clean and well kept, staff very helpful and friendly. Will definitely return thank you!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Verskriklik ontspanne!

Stigting word gehandhaaf, skoon en goed onderhou, personeel is baie behulpsaam en vriendelik. Sal beslis terugkeer dankie!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nana C - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nana C
Saam met vriende

Fantasties!

Dit was 'n heerlike naweek in die natuur en weg van die stad se geraas. Die blyplek was skoon en netjies! Die gasvrou was vriendelik en baie hulpvaardig! Sal weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryke V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Maryke V

Baie lekker verblyf vir groot groepe.

Die akkommodasie is 'n bietjie duur vir wat mens kry - mens verwag beter geriewe teen hierdie prys. Dit was baie warm in die nag en van die dakwaaiers het nie gewerk nie of het baie geraas. Die lugversorging in een van die kamers het ook nie gewerk nie. Ons het egter 'n baie lekker, rustige tyd as familie saam deurgebring - ek kan hierdie akkommodasie beslis aanbeveel vir groepe van 20 en meer. Die swembad was mooi skoon en die vlugbalnet was opgesit en die baan was lieflik mooi uitgemeet. Ons het die naweek baie geniet, die diens wat Alex gebied het, was ook baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques S
Gesin met tieners

Gerieflike, vriendelike mense.

Alex en Cai het ons baie welkom laat voel. Ongelooflik lekker gebly. 'n Ware bosveld ondervinding. Sal definitief weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desire V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desire V
Enkelreisiger

Lafenis vir die siel.

Klein en stil, maar pragtige wegbreekplek. Die geriewe/eenhede is uiters netjies. Gashere gaan uit hul pad om jou te laat welkom voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en baie nice uitsig.

Baie rustig en baie nice uitsig. Het ons hondjie saamgevat en het lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christine V
Saam met vriende

Vriendelik, netjies, rustig, perfekte wegbreek.

Naby, netjies, waarde vir geld, rustig, diere word verwelkom. Als wat nodig is vir selfsorg in huisie. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton B
Enkelreisiger

Eienaars absoluut fantastiese mense!

Het heerlik gekuier en die weer het ook goed saamgespeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene L - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Charlene L

Peaceful, but not value for money.

Warm welcome, they have two beautiful well-behaved dogs on the property. Although the rooms were clean, the bathroom was not cleaned before we arrived and I had to wash all the items in the kitchen before use, kitchen needs attention.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann M - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike kliëntediens en William is altyd daar om te hoor of als reg is en of iets kort.

Regtig 'n baie lekker plek om weg te kom van als af en nie te ver van Pta af nie. Baie stil en rustig met wonderlike bosveld TV (vuurmaak).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Merishka B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merishka B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitely a place to return to.

Great scenery. Great staff. Great accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia W - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nadia W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig en naby vir 'n vinnige wegbreek.

Fantastiese diens van werkers by die gastehuis, veral van Prince.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Teriza O - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teriza O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is klein en intiem, eenvoudig maar baie rustig.

Waardeer alles en dit was baie rustig, vertrekke is netjies en het net koffie gemis. Baie lekker gebly en dit is baie aangename personeel en hulpvaardig. Dit baie geniet en ja die plekkie is pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anél J - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anél J
Gesin met klein kinders

Vals inligting oor fasiliteite. Kombuis karig. Wel rustige omgewing en lekker geswem.

Kon ontspan in 'n rustige omgewing en swembad is mooi skoon en verfrissend. Kombuis kort ernstige opgradering. Sleg toegerus. Panne se handvatsels los en geen oond. Eenheid nooit skoongemaak tydens ons verblyf nie. Moes vra dat vullis verwyder word uit eenheid teen dag 3! Braai word nie skoongemaak nie. As mens terugvoering lees van besoekers tot 10 jaar gelede klink dit fantasties. Dit klink veral of buitelanders spesiale behandeling kry. Vandag 'n heel ander prentjie. Ek sal volgende keer na eer as net die foto's kyk voor ek 'n besluit maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilize L - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marilize L
Saam met vriende

Baie rustig en gerieflik ingerig.

Ons het die rustigheid baie geniet - oulik ingerig en goed geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

KwaThabisile Game Lodge se terugvoer

Dear Marilize,

Thank you for choosing to stay with us and taking the time to write a review. We are glad that you enjoyed your stay with us and look forward to hearing from you again for the next time you are looking for a breakaway.

In the meantime, we hope you enjoy the festive season and a beautiful summer!

Kind regards,
Alexandra

KwaThabisile Game Lodge
Irma P - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Irma P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was heel lekker en die personeel op diens baie behulpsaaam. Daar is egter 'n paar dinge waarmee ek nie gelukkig was nie.

Ek was onder die indruk dat die lodge in 'n reservaat was wat spesifieke selfry-roetes het, maar daarvan was daar geen teken nie. Daar was nie afdroogdoeke en vadoeke in die kombuis nie. Die kombuis se werksoppervlak is baie min, self vir ons wat net 2 mense was. Die klein tweeplaatstofie lyk soos 'n brandgevaar. Die koue water wat in die bad moet inloop was 'non-existing' en die stort ook nie te waffers nie. Alhoewel ons heel lekker gebly het en heerlik gekuier het, dink ek persoonlik die verblyf is effens duur vir wat jy kry. Ek sal dit aanbeveel maar nie teen die huidige prys nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Salomie C - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Salomie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles is stukkend en vuil. Daar is geen privaatheid by die swembad nie.

Dis goed geleë, maar die verblyf is onaangenaam. Alles is oud, verweer en stukkend. Glad nie die prys werd nie. Daar was geen privaatheid by die swembad nie, mense werskaf om jou. Dis teleurstellend. Daar was ook geen ligte buite by die swembad nie. Die plek het ongelooflik baie potensiaal, maar dit word nie benut nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tilana S - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tilana S

Nice, neat and quiet.

Kwathabisile is a good place to go to get away from the busy city life. It is very quiet, and it seemed like time stood still. My mother and I went there for a little getaway, and it was great to hear nothing but the bushveld noises around us. It was also a great bonus that we were allowed to bring our doggy along - she also enjoyed the wide open spaces immensely!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanne-mari U - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Jeanne-mari U
Gesin met klein kinders

Ek sal dit nie aanbeveel by mense nie. Die feit dat ons hondjie kon saamgaan was positief.

Geen bestuur betrokke nie. Daar is glad nie 'n restaurant soos aangedui nie, geen wild nie ... Baie teleurstellend. Ek het nie my kamer gekry wat ek bespreek het nie, maar hulle het opgemaak daarvoor deur vir my n groter eenheid teen dieselfde prys te gee. Dink hulle is bietjie duur. Die swembad kon definitief skoner gewees het. Afgesien van alles, weet ek nou wat om te verwag en ek sal weer gaan omdat ons hondjie kan saamgaan en die kinders baie pret gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariena S - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Mariena S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not what we were expecting.

We enjoyed the weekend, but KwaThabisile is not what we expected, because they advertise a restaurant, but there is no restaurant, no meals and no chef. This is strictly self catering and not a bed and breakfast. There is also no television available and we didn't see the manager the whole weekend while we were there. We had to travel plus minus 40 km to go on a game drive at another facility. The taps in the bath room are not working properly. Some of the other visitors were also very upset when they arrived there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vic V - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Vic V
Gesin met klein kinders

Lekker!

Die lodge het 'n wonderlike ligging, net jammer daar was geen wildsritte beskikbaar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 54 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plot 29, Boekenhoutskloofdrift 29, Cullinen, 1000, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE0Mzk1ZjRmLWEwZmItNDYyNy04MDdhLTU3ZjdjODhiMDAzNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 Plot 29 29 Boekenhoutskloofdrift 1000 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -25.515054126736 28.510147696663
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem