LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kwintaba | LekkeSlaap
+13

Kwintaba

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 17 resensies vir Kwintaba
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Joannie S - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joannie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

The interior of Kwintaba just makes you feel comfortable and welcome. So much thought and effort was put into the house. We will definitely be going back.

Erika F - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika F
Gesin met klein kinders

Rustig & veilig.

Die eenheid & omgewing was pragtig.

Renee C - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome place for a quick weekend away.

What a lovely, cosy home you guys have! Loved our weekend away - it was a home away from home. A definite recommend!

Bernard S - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Vrede op aarde. Perfek om weg te breek van die gejaag en geraas van die stad.

Marion M - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marion M
Gesin met klein kinders

Pleasant, enjoyable.

Noise of weedeater/edge-cutter every day was annoying. Road to Dinokeng is horrible.

Mary Ann S - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mary Ann S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik!

Rustig. Goed geleë. Waarde vir geld.

Elnette V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elnette V
Gesin met tieners

Dis die ideale plek om jou kop af te skakel en te ontspan.

Die rustigheid van die omgewing laat jou dadelik ontspan. Die kinders het die swembad baie geniet. Die paddas se gekwaak saans en die leeu se gebrul vroeg soggens was baie spesiaal. Dit is 'n veilige omgewing om per fiets of motor te verken.

Monica C - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stay was great! Everything was good. Will go again!

It is quiet and your thoughts are quiet as well. Me and my husband had a good quality time and I do think couples need this often!

Marion D - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marion D
Saam met vriende

Skoon, privaat, rustig en na aan die natuur.

Ons het heerlik in en rondom die swembad gekuier. Die wildrit was pret. Oulike huisie. Vriendelike en hulpvaardige eienaars - goeie kommunikasie. Die ideale bosveldwegbreek!

Roelie P - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en gemaklike verblyf. Wildrit die moeite werd.

Ideale wegbreek vir familie en vriende. Netjies en baie gerieflik. Wildrit die moeite werd.

Rhona P - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhona P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid, stilte en vrede is wat jy hier kry. Die verblyf is gemaklik en voldoende. Die eienaars is vriendelik, hulpvaardig en gaan uit hul pad om gaste tuis te laat voel.

Lekker gekuier en beslis aan te beveel.

Kwintaba's terugvoer

Baie dankie vir julle besoek. Hoop ons sien julle gou weer.

Kwintaba
Amanda C - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda C
Gesin met klein kinders

Rustig en goed geleë.

Baie lekker gerus die naweek. Kinders lekker baljaar by stroompie en leeu en cheetah sanctuary baie geniet. Enige tyd aan te bevole vir wegbreek uit stad.

Charmaine M - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine M
Gesin met tieners

Peaceful place to unwind and enjoy the silence of nature.

Safe, clean, lovely cottage with all you need.

Chris B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B
Gesin met klein kinders

Pragtige, stil vakansieverblyf is ideaal vir 'n bosveldwegbreek.

Kwintaba bied mooi en netjiese verblyf vir vier mense. Ons het 'n heerlik stil, rustige tyd daar geniet. Die wildrit is beslis die tyd en geld werd.

Ronel E - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel E
Enkelreisiger

Peaceful, tranquil and extremely comfortable.

Much better as I imagined.

Alfrieda L - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alfrieda L
Gesin met klein kinders

Dit was awesome verby, en baie ontspannend!

Ons sal definitief weer teruggaan. Die opset is wonderlik, rustig. Net wat mens nodig het.

Monica E - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica E
Saam met vriende

Baie stil en rustig. Absoluut fantasties.

Dit was wonderlik om weg te breek van die stad se geraas. Glad nie ver om te ry nie. Die game drive was wonderlik gewees. Vriendelike mense ook. Sal beslis weer gaan kuier.

Vanaf R1 400
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R628, Leeuwgedacht Conservancy, Dinokeng, 0186, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVBJ0obN8mFNslstqllPRWFEcNYxZf9dUezgWtvstLutpzQfoxz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400  per nag (vir 4 persone) 17 5 1 5 R628 Leeuwgedacht Conservancy 0186 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.490733340096 28.458304432349
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!