Boggomsbaai Akkommodasie by Kyk en Sien - Off the Grid | LekkeSlaap
+9
+9

Kyk en Sien - Off the Grid

Selfsorg
  • Vanaf R975 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disastraat 84, Boggomsbaai, 6511, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Kyk en Sien - Off the Grid is in Boggomsbaai, 'n kusdorp 26 km van Mosselbaai af. Die dorp is deel van die Fransmanshoek Bewarea en spog met 'n asemrowende goue strand, inheemse plante en bome, en 'n paar wildspesies.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 2 enkelbeddens in die leefarea.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met gasplate, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank ,eetkamertafel met 8 stoele en 2 enkelbeddens. Die leefarea het 'n see-uitsig, DStv en lei na 'n braai-area. Braaihout is gratis beskikbaar.

Doendinge in Boggomsbaai sluit swem, hengel, gholf en tennis, voetslaan, voëlkyk en daguitstappies na dorpe soos Mosselbaai of Oudtshoorn in.

Slaapplek

’n Bespreking by Kyk en Sien - Off the Grid sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Disastraat 84, Boggomsbaai, 6511, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R975
per nag (plek vir 4)
Vanaf R975
per nag (plek vir 4)
Vanaf R975
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disastraat 84, Boggomsbaai, 6511, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAI8hkVFRY7Ro9PXgRwwlOkkDuszfEpuCtPP1g3svxEjSoq3QBwu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R975  per nag (plek vir 4) 84 Disa Street Boggoms Bay 6511 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.268853198168 21.909847177333
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za