Kliprug Akkommodasie by La Baleine Beach House Collection | LekkeSlaap
+13

La Baleine Beach House Collection

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kortestraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

La Baleine Beach House Collection bied selfsorgverblyf in die vissersdorpie Paternoster op Suid-Afrika se Weskus.

Die strandhuis en ateljee is goed toegerus en versier en bied asemrowende see-uitsigte. Die eenhede het elk pragtige slaapkamers en badkamers met duursame linne en gehaltehanddoeke en die kombuis is volledig toegerus.

Die eenhede het elk 'n privaat ingang, 'n stoep met braaigeriewe, onderdakparkeerplek en direkte toegang tot die strand.

Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi in elke eenheid.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir La Baleine Beach House Collection
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Kortestraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Baleine Beach House Collection het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kortestraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPVgCftFkLZxpr08bFzF1NFHL4qzJXYH8hczU6DKRTMraiLHCpj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 950  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Korte Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -32.807886415251 17.886090874672
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za