Kliprug Akkommodasie by La Baleine Beach House Collection | LekkeSlaap
+13

La Baleine Beach House Collection

Selfsorg
Leerdam
Vanaf R1 950
per eenheid
Beskrywing

Leerdam het 'n oopplan-leefarea en -eetarea wat in 'n moderne, rustieke styl versier is. Die leefarea lei na 'n stoep wat uitsig oor die Atlantiese Oseaan en die Paternosterbaai bied. Die hoofslaapkamer het 'n super koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Die gastekamer het 2 enkelbeddens en sy eie badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n vyfplaatgasstoof, oond, yskas, mikrogolf, broodrooster, ketel en 'n koffiemasjien toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Daar is 'n platskerm-TV met DStv, WiFi en 'n kluis wat groot genoeg is vir 'n laptop. Gaste kan op die stoep ontspan, braai en die sonsondergang geniet.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

'n Skoonmaakdiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Troeteldiere is welkom teen 'n ekstra koste, maar net 2 honde op 'n slag.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Drommedaris
Vanaf R2 350
per eenheid
Beskrywing

Drommedaris het 'n oopplan-leefarea en -eetarea wat in 'n moderne, rustieke styl versier is. Die leefarea lei na 'n stoep wat 'n 270°-uitsig oor die Atlantiese Oseaan en die Paternosterbaai bied. Daar is 'n Morso-kaggel in die eenheid vir die koue wintermaande. Die hoofslaapkamer het 'n super koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Die gastekamer het 2 enkelbeddens en sy eie badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n vyfplaatgasstoof, oond, yskas, mikrogolf, broodrooster, ketel en 'n koffiemasjien toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Daar is 'n platskerm-TV met DStv, WiFi en 'n kluis wat groot genoeg is vir 'n laptop.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Gedeelde dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

'n Skoonmaakdiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Troeteldiere is welkom teen 'n ekstra koste, maar net 2 honde op 'n slag.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kortestraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPVgCftFkLZxpr08bFzF1NFHL4qzJXYH8hczU6DKRTMraiLHCpj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 950  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Korte Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -32.807886415251 17.886090874672
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za