La Cabina 302

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

La Cabina 302 is 'n selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitskompleks in Bloubergstrand. Die kompleks is binne loopafstand van die strand en is naby restaurante en winkelsentrums.

Die woonstel het 2 slaapkamers en 2 badkamers en het 'n gedeeltelike uitsig oor die see en op Tafelberg. Die hoofslaapkamer lei na 'n balkon en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en het toegang tot 'n tweede badkamer met 'n bad.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, kookplaat, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, koffiemasjien en wasmasjien toegerus. Die sitarea het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en Netflix. Dit lei na 'n balkon. WiFi word voorsien. Daar is ook 'n wassery op die perseel.

Gaste kan swem, seilplankry, vlieërbranderry, gholfspeel en fietsry naby. Kaapstad Internasionale Lughawe is 30 km van die perseel af.

Slaapplek

'n Bespreking by La Cabina 302 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na La Cabina 302 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za