Lochnerhof Akkommodasie by La Casa Grigio | LekkeSlaap
+6

La Casa Grigio

8 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Herschellstraat 33, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

La Casa Grigio is 'n selfsorg-vakansiehuis in die Strand wat slaapplek aan tot 4 volwassenes en 2 kinders bied.

Die huis het 3 kamers en 'n badkamer wat met 'n bad en 'n stort ingerig is. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede kamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Linne, warm komberse en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Ons gaste kan in die ruim sitkamer voor die TV met SABC-kanale ontspan, en julle is welkom om julle eie DStv-dekodeerder en slimkaart saam te bring.

Die huis het 'n knus tuin met braaigeriewe, en parkeerplek is in die enkel-motorhuis, agter 'n palisadehek beskikbaar.

La Casa Grigio is net 1 km van die strand af. Strand is naby verskeie wynplase geleë waar gaste kan wynproe en daar is ook die geleentheid om aarbeie te pluk. Verder is daar ook verskeie restaurante, die Strand Plaasmark, Strand Waterworld en verskeie strande.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir La Casa Grigio
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Herschellstraat 33, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Casa Grigio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Herschellstraat 33, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA0NTRmOWY1LTEwNDUtNDc2MS1iOGZkLWJiNDk4Yzc5ZDM0ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 33 Herschell Street Strand 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.106114156552 18.82882178545
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za