La Chapelle
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
La Chapelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 57
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Zonia N - Mei 2024
Algehele gradering
Ons Montague besoek was te kort! Pragtige skoon dorpie met hope karakter.
Velesca G - Mei 2024
Algehele gradering
Netjies, gasvry, laid back en rustig.
Rick B - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig, lekke en netjies.
Keanan P - Apr 2024
Algehele gradering
Good value for money. Very friendly host.
Candice E - Apr 2024
Algehele gradering
Small but perfect!
Rina K - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Alison P - Mrt 2024
Algehele gradering
Very comfortable, clean, well equipped.
Johannes B - Feb 2024
Algehele gradering
Aangename verblyf met mooi herinneringe.
Harry S - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker gebly.
Jaco H - Feb 2024
Algehele gradering
Dit was 'n besonderse ervaring en baie goeie waarde vir geld.
Lana R - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig.
Sean C - Jan 2024
Algehele gradering
Uitstekend. Waarde vir geld, besonders netjies en ruim.
Cristina S - Des 2023
Algehele gradering
A unique experience!
Helene V - Des 2023
Algehele gradering
Lekker en rustig.
Emil B - Nov 2023
Algehele gradering
Gerieflik maar baie basies.
Betsie B - Nov 2023
Algehele gradering
Baie mooi netjiese plekkie!
Janet B - Nov 2023
Algehele gradering
Was lovely, a place to rest.
Tracy K - Okt 2023
Algehele gradering
Lovely.
Clive F - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker, netjies uit een gesit.
Kotie B - Sep 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly in hierdie goed toegeruste, netjiese eenheid.
Colleen V - Sep 2023
Algehele gradering
Very friendly host.
Anja K - Sep 2023
Algehele gradering
Alles wat ons nodig gehad het.
Bessie B - Sep 2023
Algehele gradering
Dit was rustig en pragtig.
Cathy P - Aug 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en het alles wat jy nodig het.
Liesl C - Aug 2023
Algehele gradering
'n Lieflike, rustige "haven" om asem te skep.
Schalk V - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier. Alles wat nodig is, was daar vir ons kort kuiertjie.
Erica D - Jun 2023
Algehele gradering
Aangenaam en interessant. Beslis 'n besoek werd!
Danie S - Jun 2023
Algehele gradering
Regtig baie lekker! Wendy het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer!
Louise L - Mei 2023
Algehele gradering
Vinnige besoek om meer van Montagu te sien en te ervaar.
Ilze C - Mei 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Braam H - Mei 2023
Algehele gradering
Lekker rustig en mooi tuin reg geleë, met die vriendelikste diens!
Ida W - Apr 2023
Algehele gradering
Vreedsame wegbreek.
La Chapelle se terugvoer
Beste Ida,
Dankie vir jou gawe resensie. Julle is altyd welkom by ons.
Vriendelike groete,
La Chapelle Span
Jennifer D - Mrt 2023
Algehele gradering
Stil, lekker.
La Chapelle se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, Jennifer. Alle sterkte vorentoe.
Vriendelike groete
La Chapelle Span
Heinrich U - Des 2022
Algehele gradering
Baie tekortkominge in kamer en badkamer.
La Chapelle se terugvoer
Thank you for your feedback and I am sorry to hear that you are unhappy. However, there is body wash in the unit. We do not supply shampoo and conditioner and we also do not advertise it as being given with the unit.
There is a standing air conditioner and fan in the unit and my team would have gladly assisted had you not known how to operate them. In fact, my team was on standby and tried to assist your family wherever they could and also tried to diffuse the tension that was initiated by your wife and daughter. The unit has everything you need and was advertised as such. There are security cameras and electric gates so I fail to see why you have marked us down on that too.
Nevertheless, thank you for the stars.
Joy G - Sep 2022
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Gavin S - Jul 2022
Algehele gradering
Very pleasant.
Greg M - Mei 2022
Algehele gradering
Lovely, comfortable stay. I would definitely stay there again.
La Chapelle se terugvoer
Good day Greg,
Thank you for your positive feedback.
Looking forward to your next visit.
Kind regards,
Wendy
Hennie K - Apr 2022
Algehele gradering
Alles baie netjies en skoon. Mooi tuin en braaiplek.
Fred O - Apr 2022
Algehele gradering
Mooiste omgewing, rustige atmosfeer, netjies gerieflike verblyf en naby aan restaurante.
La Chapelle se terugvoer
Goeiedag Fred
Dankie vir u terugvoering. Ons waardeer dit en sien uit om u weer terug te verwelkom.
Vriendelike groete
La Chapelle Span
Marius B - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantasties.
La Chapelle se terugvoer
Goeiedag Marius
Baie dankie vir jul mooi resensie. Ek waardeer dit en sien uit daarna om Jul gou weer te sien!
Vriendelike groete
Wendy
Herman L - Feb 2022
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam.
La Chapelle se terugvoer
Goeiedag Herman
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit was lekker om julle te ontmoet en ons hoop om Jul gou weer te sien.
Vriendelike groete
Wendy
Dawid K - Jan 2022
Algehele gradering
Netjiese gastekamer met alles wat nodig is en vriendelike diens van die gasvrou.
Deon M - Jan 2022
Algehele gradering
Baie vinnige oorslaap in Montagu.
La Chapelle se terugvoer
Goeiedag Deon,
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons neem kennis waar ons kan verbeter en het nou ‘n lugversorger in die eenheid gesit.
Vriendelike groete,
La Chapelle Span
Deon K - Nov 2021
Algehele gradering
'n Stukkie hemel.
La Chapelle se terugvoer
Hallo Deon
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete
Wendy
Karen G - Nov 2021
Algehele gradering
Te kort
La Chapelle se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering Karen. Ons hoop om jul gou weer te sien.
Vriendelike groete
Wendy
Kathryn V - Okt 2021
Algehele gradering
A very pleasant stay.
La Chapelle se terugvoer
Hello Kathryn
Thank you for your feedback. It was a pleasure meeting you.
Kind regards
Wendy
Henk G - Okt 2021
Algehele gradering
Luukse bykomstighede. Besonder vriendelike ontvangs.
Mickey S - Sep 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en puik akkommodasie.
La Chapelle se terugvoer
Goeiedag Mickey
Ons waardeer jou terugvoering. Hoop om jou gou weer te sien!
Vriendelike groete
Wendy
Meiring D - Sep 2021
Algehele gradering
Rustig en gerieflik.
Philip B - Aug 2021
Algehele gradering
Skoon en netjies.
La Chapelle se terugvoer
Goeiedag Philip
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons is bly julle het lekker gebly.
Vriendelike groete
Wendy
Laura D - Aug 2021
Algehele gradering
Baie gasvry
La Chapelle se terugvoer
Beste Laura
Baie dankie vir jou terugvoering. Dit was lekker om julle te ontmoet.
Vriendelike groete,
Wendy
Paul V - Mei 2021
Algehele gradering
Pragtige en rustige omgewing. Verblyf is gerieflik met vriendelike ontvangs.
La Chapelle se terugvoer
Beste Paul,
Dankie vir jul terugvoer. Ons is so bly julle het dit geniet.
Ons hoop om julle weer hier te kan ontvang.
Vriendelike groete,
Wendy
Pauline K - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlike rusplek en goed geleë.
La Chapelle se terugvoer
Beste Pauline,
Dankie vir julle terugvoer. Dit was lekker om julle te kon ontmoet.
Ons hoop om julle weer hier te kan ontvang.
Vriendelike groete
Wendy
Hein En Marieta T - Mei 2021
Algehele gradering
Daar was geen tekorte van enige iets
Beatrix R - Apr 2021
Algehele gradering
Alhoewel die plekkie klein is, is dit gerieflik en die eienaars baie vriendelik en behulpsaam.
La Chapelle se terugvoer
Beste Beatrix,
Dankie vir jul terugvoer. Ons hoop om julle weer in toekoms te sien.
Groete,
Wendy
Jenny V - Mrt 2021
Algehele gradering
Veilig, rustig en lekker ontspannend!
La Chapelle se terugvoer
Hallo Jenny, dankie dat julle gekies het om by La Chapelle te bly. Dit was lekker om julle te kon ontmoet.
Ina L - Mrt 2021
Algehele gradering
La Chapelle was 'n oornagstop op pad terug Port Elizabeth toe.
La Chapelle se terugvoer
Beste Ina,
Baie dankie, dit was lekker om julle te ontmoet.
Vriendelike groete,
Wendy
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Uitvlughtstraat 19, Bergsig, Montagu, 6720, Wes-Kaap