+31
Selfsorg in Jacobsbaai

La Chateau Moeries

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

15% AF!
Rewards
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2023 tot 30 Dec 2023.
10% AF!
Rewards
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2023 tot 30 Dec 2023.
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die huis is geskik vir 8 volwassenes en 4 kinders.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Badhanddoeke mag onder geen omstandighede op die strand of by die Jacuzzi gebruik word nie.
Let wel dat die Jacuzzi nie tydens beurtkrag beskikbaar is nie.
Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
Rook is ook binne die huis verbode.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Geregistreerde dienshonde is welkom indien dit vooraf gereël word.
Let wel dat die solder-leefarea via trappe bereik word en nie geskik is vir kleuters, bejaarde gaste of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 4 100
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 100
per nag (plek vir 12)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 100
per nag (plek vir 12)
Bespreek

3 Duiker Close, Jacobs Bay, 7394, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92e67f4bae32b921d5dbbb5789e0370ea1a94e6c254053ed624280741f7d35ebe0c7d9607a28b56afd81a981ca6f762ba014?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 100 per nag (plek vir 12) 37 5 1 5 3 Duiker Close Jacobs Bay 7394 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.978367489237 17.887498892729
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang