La Chaumiere B&B

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

La Chaumiere B&B is in die boomryke, luukse voorstad Welgemoed in die vallei tussen die Tygerberg Natuurreservaat en die Bellville gholfbaan geleë.

Verblyf word in 8 gaste-suites aanbied wat elkeen uniek versier en gemeubileer is. Elke kamer het 'n TV, waaier, verwarmer, kluisie, yskassie, haardroër en koffie- en teemaakgeriewe. Toiletware en WiFi word gratis voorsien. Die kamers word daagliks skoongemaak. Een van die suites is spesifiek ontwerp om dit vir rolstoelgaste makliker te maak. Daar is 'n breë deur, inrolstort en handvatsels.

Die instansie bied 'n volledige Engelse of gesonde ontbyt wat by die tarief ingesluit is, maar aandete en middagete-pakkies is slegs teen ekstra koste beskikbaar indien dit vooraf gereël word. 'n Wasgoeddiens is Maandae tot Vrydae beskikbaar. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na La Chaumiere B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za