La Corsica 06
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Beumontlaan 3, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R660 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
La Corsica 06 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Beacon Rocks. Die kompleks is naby die swemstrand en ander besienswaardighede in die omgewing.
Dié duplekswoonstel op die grondvloer het 2 vlakke, slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Al die slaapkamers is op die boonste verdieping. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n ekstra bed onder vir 'n kind. Die badkamer het 'n stort en 'n bad. Die kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en ander basiese toebehore.
Die sitkamer langsaan het 'n TV met 'n Open View-dekodeerder. Gaste kan hul eie DStv-dekodeerders saambring (geen Explora-dekodeerders nie) indien hulle DStv verkies. Die kompleks spog ook met 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Die kompleks is minder as 6 km vanaf die Hibiscus Mall, Margate se hoofstrand, Shelley Sentrum, restaurante en ander geriewe aan dié kant van die Suidkus.
Slaapplek
’n Bespreking by La Corsica 06 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 357
Jaar gelys 5
Ligging
- Beumontlaan 3, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink La Corsica 06 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Beacon Rocks Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Beumontlaan 3, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom