La Louwrens Bay Villa
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stanford Cove 11, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 200 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
La Louwrens Bay Villa is 'n selfsorgvakansiehuis wat naby Stanford's Cave in De Kelders geleë is. Die eiendom bied lieflike uitsigte oor die see in die verte en is gerieflik naby die strand geleë.
Dié moderne villa wat oor verskeie verdiepings strek beskik oor 5 slaapkamers en bied slaapplek aan 10 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die tweede en derde slaapkamers het albei 'n koningingrootte-bed en elkeen het 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Koningingrootte-bed is ook in beide die vierde en vyfde slaapkamers beskikbaar. Gaste in hierdie kamers deel 'n aparte badkamer met 'n bad en stort. Sommige van die slaapkamers het direkte toegang tot die balkon met uitsigte oor die berge en see.
Die ruim kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolf toegerus. Die huis spog met 'n binne- en buitebraai-area, 'n houtvuurwarmbad, gratis WiFi en toegang tot Netflix, Amazon Prime Video, Disney+ en YouTube.
Gaste het ook toegang tot binne- en buiteparkeerplek vir 5 voertuie.
Slaapplek
’n Bespreking by La Louwrens Bay Villa sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Charl Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Jaar gelys 6
Ligging
- Stanford Cove 11, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink La Louwrens Bay Villa het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in De Kelders Gansbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stanford Cove 11, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom