Knysna SSB Akkommodasie by La Maison Bleue | LekkeSlaap
+20

La Maison Bleue

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Centreville 15, Unity-straat 3, Knysna, 6750, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

La Maison Bleue is 'n gerieflike tweeslaapkamer-selfsorgwoonstel in die middel van Knysna. Die instansie is loopafstand vanaf winkelsentrums, die waterfront en museums. Daar is slaapplek vir 4 gaste en dit is ideaal vir 2 paartjies.

Dié woonstel het 2 slaapkamers, 1 met 'n koningingrootte-bed en die ander met 'n dubbelbed. Daar is 1 en suite-badkamer en 1 hoofbadkamer. Verder is daar ook 'n leef- en eetarea, 'n balkon met braaigeriewe en 'n toegeruste kombuis. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig. 'n Oop parkeerplek is beskikbaar vir 'n addisionele kar. Vir diegene wat 'n gesonde ontbyt verlang,bied die Royal Hotel 'n sakpas-ontbyt.

Ander geriewe sluit 'n TV, DVD-speler, yskas, wasmasjien-tuimeldroër, mikrogolf, kluis in die hoofslaapkamer, wekkerradio, haardroër, waaiers, verwarmers en 'n Weber-braai.

Die woonstel is 5 minute se ry vanaf die Waterfront en Thesen Eiland en is net 5 km vanaf Leisure Island en die bekende Heads.

Slaapplek

’n Bespreking by La Maison Bleue sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Duits
  • Spaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 11 resensies vir La Maison Bleue
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Centreville 15, Unity-straat 3, Knysna, 6750, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Maison Bleue het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Centreville 15, Unity-straat 3, Knysna, 6750, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU3YWI3OWUxLWIxYjktNDM0ZS04NmY3LTE2ODNmYzhlNmRlYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 15 Centreville 3 Unity street 6750 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.035113010776 23.052017688678
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za