La Palma Villas No. 40
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 30 Apr 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach E Boulevard, Die Voorbaai, Diaz-strand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 950R1 560 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
La Palma Villas No. 40 is 'n bekoorlike woonstel in Diaz-strand, Mosselbaai. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf aan 8 gaste. Die eiendom spog met 'n uitsig oor die see vanaf elke kamer.
Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelebd en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër, eetgerei, breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV met DStv, gemaklike sitplek en 'n skuifdeur wat na die balkon met 'n uitsig oor die see lei.
Gratis WiFi, veilige parkeerplek, 'n braai-area op die balkon en 'n privaat hek wat na Diaz se hoofstrand lei is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by La Palma Villas No. 40 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Maggie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Jaar gelys 1
Ligging
- Beach E Boulevard, Die Voorbaai, Diaz-strand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink La Palma Villas No. 40 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Voorbaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach E Boulevard, Die Voorbaai, Diaz-strand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom