La Palma Lodge
- Kapasiteit: 24 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malanshoekweg, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
La Palma is tussen die Oranjerivier en die bekende Groen Kalahari-wingerde van Keimoes op die Oranjerivier-wynroete geleë. Daar is 8 nuwe eenhede waarvan 4 selfsorg is.
Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf weg van die gedruis van die stad af.
La Palma Lodge het 8 eenhede wat elk smaakvol en uniek ingerig is. Hierdie eenhede is gemeubileer met 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer of aparte badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Al hierdie kamers het geriewe soos lugversorging wat met 'n waterverkoelingstelsel werk, 'n yskassie, gratis WiFi en 'n TV met Openview-kanale, terwyl die selfsorgkamers elkeen ook 'n yskassie en mikrogolfoond bevat.
Gaste wat in die selfsorg-eenhede bespreek is ook welkom om van die gemeenskaplike kombuis gebruik te maak. Daar is ook braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel vir jou motor.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Werner Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 96
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Malanshoekweg, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
- Gaste dink La Palma Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Keimoes Kalahari Noord-Kaap
- Kapasiteit: 24 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malanshoekweg, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom