LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by La Palma | LekkeSlaap
+18

La Palma

50 resensies
Gastehuis
Standaard Kamers
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamers is ingerig met of 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-stort, wasbak en toilet. Daar is ander geriewe soos lugversorging, 'n yskassie, gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Ontbyt teen R70 per persoon.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorgkamers
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié kamers het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-stort. Daar is geriewe soos lugversorging, gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale in die kamers. Hulle het ook elkeen 'n oopplan-kombuis met 'n yskassie en 'n mikrogolfoond.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Ontbyt teen R70 per persoon.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malanshoekweg, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgzMjQxMzBmLWY3NjgtNDQ2NS1iN2VhLWY1M2I2Y2JmMGU5NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (vir 2 persone) 50 5 1 5 Malanshoek Road Keimoes 8860 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -28.72027 20.977188
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!