LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by La Palma | LekkeSlaap
+18

La Palma

50 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 50 resensies vir La Palma
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Sakkie K - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sakkie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie veilig en netjies.

Baie nice plek. Netjies.

Koos K - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koos K
Saam met vriende

Net gebruik vir 'n oornag en het voldoen aan ons verwagting.

Die kamers was gerieflik en ons het lekker gekuier by die braai. Vriendelike personeel.

Sonet M - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonet M

Werner (eienaar) baie behulpsaam en vriendelik. Ideaal vir 1 nag oorslaap.

Goeie oornag vir die lang pad Augrabies toe.

Jan B - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan B
Enkelreisiger

Baie lekker.

Gasvryheid was van hoë gehalte! Baie rustige omgewing en alles was baie netjies! Sal beslis weer daar oorbly!

Marion H - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Marion H

Disappointed. Beds comfortable. Service not so great.

No one was there when we arrived. Intercom at the gate did not work. We had to phone the owner and after a further wait the gate was eventually opened. A young girl came out and opened a room for us. Said her father would be there in ten minutes. The room was not what we had booked and paid for. It was a basic 2-sleeper. The owner had still not arrived after 20 minutes. Rooms were eventually sorted out, but it should have been correct in the first place. They had to prepare the correct room after we complained so it wasn't a case of being given the wrong room by mistake as the owner claims.

La Palma's terugvoer

Dear Marion,
Thank you for your review. I'm really sorry that it was an unpleasant experience for you at La Palma Lodge. When I apologized on the day of your visit you seemed to be satisfied. It seems that you understood my explanation. It is unfortunate that you feel dissatisfied afterward. I hope that we at La Palma Lodge will have the opportunity to deliver better service to you in the future.
Kind regard
Werner

La Palma
Christo L - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Christo L
Enkelreisiger

Uiters hulpvaardig en vriendelik, vir my doeleindes perfek.

Ek is 'n landboukonsultant wat vroeg wil vertrek om veldstudie uit te voer en saans my bevindinge op rekenaar in te voer. Die akkommodasie is ruim en funksioneel met tafel om as werk- of eetplek (kos kan op aandrang in kamer bedien word) Die keuse van kospakkie i.p.v. aansit ontbyt is ook ideaal. Die kos was ook baie keurig en smaaklik.

Delmarie B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Delmarie B
Gesin met tieners

Dit was aangenaam om by La Palma tuis te wees.

Ander gaste was buitensporig.

Riaan V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Riaan V
Enkelreisiger

Teleurstellend.

Die kos was baie swak. Vlooie in die bed. Swak ontvangs.

La Palma's terugvoer

Hallo Riaan

Baie dankie dat jy die vrymoedigheid geneem het om die probleem onder ons aandag te bring. Ek is werklik baie jammer dat dit vir jou 'n onaangename ervaring by La Palma Lodge was. La Palma Lodge is nou 3 jaar in besigheid met meer as 'n duisend gaste wat by ons tuis gegaan het. Dit is regtig die eerste geval waar daar 'n klagte van vlooie in die kamers was. Van die 46 gaste wat deur Lekkerslaap/Travelground bespreek het is daar net 3 gaste wat 'n negatiewe/onaangename ervaring gehad het. Dit is ongeveer 6.5%. Ek is jammer dat jy deel moet wees van die klein persentasie ontevrede gaste. Ek hoop dat ons in die toekoms die geleentheid sal hê om vir jou 'n beter verblyf te kan laat ervaar.

Vriendelike groete
Werner

La Palma
Gerrie F - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie F
Gesin met klein kinders

Stil, rustig en waarde vir geld.

Na 8 ure se ry was dit lekker om in te stap en die rustigheid te ervaar, vriendelike gesigte en 'n netjiese woonstel. Ons het baie lekker gebly, al was dit net vir 1 aand.

Buks B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Buks B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Alles was puik en in plek, mense het ons verwag en die kamer en beddegoed was goed netjies en skoon. Baie veilig. Personeel vriendelik en gasvry. Sal enige tyd aanbeveel vir wie ook al daar wil bly.

Natasha E - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha E

Hierdie was 'n fantastiese plek om te bly. Ek kan dit vir almal aanbeveel.

Die mense is so vriendelik en plek baie netjies. Geen tekort aan enige iets nie. Kon lekker kuier en die natuur is verskriklik mooi. Dis soos 'n Tuin van Eden in die middel van die woestyn. Baie dankie vir diens.

Marieta S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marieta S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

Heerlik gebly, behalwe by braai-area waar die sandflooie ons opgevreet het.

Christa D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christa D
Saam met vriende

Kamer skoon en netjies met parkering veilig.

Waarde vir geld, rustige omgewing met netjiese en vriendelike diens. Personeel bedagsaam en hulpvaardig.

Jan O - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het heerlik gebly.

Heerlik gebly. Pragtige plek.

Ruhan O - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruhan O
Saam met vriende

Fantasties.

Baie nice, sal weer gaan.

Jakobus N - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakobus N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Ons was ontvang en na kamer vergesel. TV decoder was vir ons ingestel. Kamer was skoon en ruim. Water heerlik warm en bed het heerlik geslaap.

Deon V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V
Besigheidsreis

Skoon, netjiese verblyf.

Goeie prys vir netjiese verblyf.

Johan V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Enkelreisiger

Goeie waarde vir geld.

Nice parkering en netjiese opset.

Nico L - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico L
Besigheidsreis

Was baie skoon en als wat nodig is is daar.

Baie gemaklike verblyf. Sal weer gebruik.

Clarize B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarize B
Saam met vriende

Netjies en gerieflik met veilige parkering.

Die akkommodasie was netjies en gerieflik. Personeel was baie vriendelik en hulpvaardig. Alles wat nodig is, was beskikbaar in die wooneenheid. Lugversorger was nie juis effektief. La Palma is goeie waarde vir geld.

Keith N - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith N
Saam met eggenoot / lewensmaat

We were looking for a basic overnight stop. La Palma ticked the boxes on price, location and facilities.

Customer service gets a 3 because air con was very noisy and had to be switched off overnight.

Hennie D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie D
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Sal graag 'n kluis in die kamer wil hê, maar baie lekker waarde vir geld.

Deon M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Deon M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Als wat ons nodig gehad het, dankie.

Sien sterre.

Hayley V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hayley V
Besigheidsreis

Geraas in die kamers langsaan.

Die mense wat kamer 1 bespreek het, was so lawaaierig en dronk. Hulle het ons die meeste van die nag wakker gehou. Dit was uiters onaangenaam. Die volgende oggend staan ​​gaste uit kamer 3, 4 en 5 almal voor ons slaapkamervenster en praat kliphard en dit het ons ook versteur. Toe ek die deur oopgemaak het en hulle gevra het om sagter te wees, het hulle aangehou praat en my versoek geïgnoreer. Sulke gaste maak pragtige plekke onaangenaam. Toe ons by Werner gekla het, wat in beheer is van in La Palma, het hy om verskoning gevra vir hul gedrag en ek kon sien dat hy dit eerlikwaar bedoel het.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Noisy in adjacent rooms.

The people who booked room 1 were so noisy and drunk. They kept us awake most of the night. It was extremely unpleasant. The following morning, guests from room 3, 4 and 5 were all standing and talking loudly in front of our bedroom window and that also disturbed us. When I opened the door and asked them to keep it down, they just continued to talk and ignored my request. Such guests make beautiful places unpleasant. When we complained to Werner, who is in charge at La Palma, he apologised for their behaviour and one could see his honesty in his apology.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Shawn K - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Shawn K
Enkelreisiger

Dit was veilig, rusvol en netjies.

La Palma is genietsaam en skoon. Ek sal baie vriende en familielede aanmoedig om hulle aande in Keimoes daar deur te bring. Vriendelike kliëntediens en een van die veiligste plekke nog.

Sharon B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en skoon.

Was baie gelukkig met die verblyf. Baie beïndruk met eerste indruk. Baie skoon en waarde vir geld.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Beautiful and clean.

Was very happy with the accommodation. Was very impressed at first sight. Very clean and value for money.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Rina G - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rina G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasheer baie vriendelik en behulpsaam.

Het ons dadelik gehelp met 'n groter kamer sonder om ons ekstra te vra.

Sarel V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sarel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename gashere, groot kamer, lekker bed.

Die ervaring was positief.

Dalene N - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies,skoon, veilig.

Die blyplek is baie skoon en netjies en daar is veilige parkering. Baie goeie waarde vir geld. Sal beslis weer oorbly. Eienaar ook baie vriendelik en behulpsaam en het ons tog baie privaatheid gegee. Lekker man, lekker.

Anita S - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, vriendelike mense en lekker ontbyt.

'n Bad sou heerlik gewees het in die winter veral, maar water was lekker warm in stort.

Franklin V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Franklin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf was baie aangenaam.

La Palma is baie aangenaam. Die diens was baie goed, ek sal die lodge vir ander voornemende gaste kan aanbeveel.

Isabel L - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Isabel L
Saam met vriende

Wonderlik.

Uitstekende diens, skoon verblyf. Sal beslis weer hier oorbly.

Laetitia N - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Laetitia N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tevrede.

Netjiese kamer. Mooi tuintjie. Rustig.

Eugene K - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene K
Saam met eggenoot / lewensmaat

La Palma is 'n rustige oornagplek en kan met gerustheid aanbeveel word.

Werner se gasvryheid is uitstekend. Hy het uit sy pad gegaan om om ons verblyf aangenaam te maak. Sy personeel is ook baie vriendelik en behulpsaam.

Izak P - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Izak P
Gesin met tieners

Aangenaam.

Baie lekker gebly, alles was netjies en skoon.

Carien F - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien F
Gesin met klein kinders

Pragtige verblyf!

Die eenheid was pragtig, skoon en het aan elkeen van ons gesinslede se behoeftes voldoen. Die AC was 'n wenner want dit was baie warm. Die eienaar kan vir seker daaraan dink om 'n splash pool by te bou, dit sal definitief benut word en nie te versmaaie wees nie.

Maike L - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maike L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Heerlik gebly. Baie skoon en baie netjies.

Hennie B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B
Enkelreisiger

Die kamers was baie netjies gewees en die diens was baie vriendelik gewees.

Baie lekker gebly en was netjies gewees.

B D - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
B D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en gemaklik. Dankie.

Sien die stergradering.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Convenient and comfortable. Thank you.

See star rating.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Mallory D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mallory D
Saam met eggenoot / lewensmaat

It felt like home away from home. Excellent service and friendliness!

Die personeel was baie vriendelik en het aan al ons behoeftes voldoen. Ons het 'n dag vroeër gearriveer, maar die vriendelike personeel was byderhand om ons met ope arms te ontvang en ons kamer was alreeds reg. Ek beveel La Palma definitief aan. Baie dankie.

Erika L - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was rustig, skoon en alles wat mens nodig het.

Dit was heerlik rustig en die bestuur het moeite gedoen om ons te help met inligting omtrent die omgewing.

Pollie B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Pollie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

Nie goed toegerus nie. Nie een enkele gemakstoel nie. Die TV werk glad nie en geen wynglase beskikbaar nie. Bedliggies sal baie help vir lees in die aand. Die kamerlig moet by die deur afgeskakel word en in die wintertyd sal 'n matjie by die bed waardeer word.

Ansie H - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Ansie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aanvaarbaar.

Plekkie is bietjie lawaaierig met die besige verkeer laat aand. Goeie gehaltebeddens. Toegerus met potte en panne maar geen tweeplaatstofie, slegs 'n mikrogolf.

Michelle J - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle J
Saam met vriende

Ons het baie lekker gebly en verskriklik lekker geslaap.

Definitief waarde vir geld!

Anneliza K - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneliza K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese fasiliteit.

Nuwe, netjiese verblyf. Veilige parkering binne geslote omheining. Vriendelike diens.

Michelle R - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle R
Saam met vriende

Rustig na 'n baie lang pad.

Werner baie dankie vir jou gasvryheid en hulp met die muskiete. Alles wat mooi is vir die toekoms.

Tilla K - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tilla K
Saam met vriende

Oase in Keimoes.

Ons was 6 motorfietsryers wat daar oornag het, want ons het so rondomtalie toer gery. Werner was 'n absolute uitmuntende gasheer en het uit sy pad gegaan om ons verblyf so aangenaam moontlik te maak. Sal beslis, indien weer in daardie omgewing is, daar oornag!

Andre N - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, netjies en gemaklike verblyf.

Werner het uit sy pad gegaan om ons verblyf so gerieflik moontlik te maak. Puik, persoonlike diens.

Willie M - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, baie goeie waarde vir geld. Diens is goed.

Dit is 'n splinternuwe gastehuis. Pragtig, skoon, lifelike beddegoed en 'n plesier om in oor te bly. Ek sal dit definitief weer gebruik. Daar is nog een of 2 klein goedjies wat die eienaar besig is om op te herstel, bv. 'n rakkie in die badkamer vir toiletsakkie en die kaartmasjien sou eers die volgende dag daar wees vir kaartbetalings. Ek het dit aan hom deurgegee en hy sal dit onmiddellik regstel. Dit is werklik super waarde vir geld en kan dit baie sterk aanbeveel. Wat 'n plesier!

La Palma's terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Dit was baie aangenaam om julle as gaste te ontvang. Die kaartmasjien word later vandag installeer. Ek soek nog na 'n gepaste oplossing vir die rakkie in die badkamers maar ek skenk verseker aandag daaraan. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Vriendelike groete,
Werner

La Palma
Jan N - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het die verblyf geniet daar alles nog splinternuut was.

Die eienaar was baie behulpsaam en alles is nog splinternuut. Met 'n paar klein verbeterings sal die ervaring nog beter wees.

La Palma's terugvoer

Baie dankie, dit was vir ons 'n voorreg dat julle by ons tuis gegaan het. Ons waardeer julle aanbevelings en ons het reeds aan sommige aanbevelings aandag geskenk. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Vriendelike groete,
Werner

La Palma
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malanshoekweg, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgzMjQxMzBmLWY3NjgtNDQ2NS1iN2VhLWY1M2I2Y2JmMGU5NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (vir 2 persone) 50 5 1 5 Malanshoek Road Keimoes 8860 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -28.72027 20.977188
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!