Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Petite Baleine Seaside Villa

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mark And Josephine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir La Petite Baleine Seaside Villa
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Angelica Jooste J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelica Jooste J
Gesin met klein kinders

Pragtige plek met stunning uitsig.

Baie vriendelik ontvang. Pragtige, skoon plek met 'n stunning uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne H
Gesin met tieners

Mooiste uitsig oor die see.

Die huis is baie slim uitgelê. Twee van die slaapkamers, TV-kamer en eetkamer kyk oor die see en swembad uit. Mens kan net ontspan, kreef braai en die son oor die see sien ondergaan. Spesiaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem A - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging vir walviskyk.

Die huis is van hoë gehalte, baie netjies onderhou met ruim vensters vir 'n pragtige see uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Uwe K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Uwe K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unforgettable.

Beautiful spacious house with awesome view over the bay. Well maintained. Very clean. Very well managed by Nancy. Instead of the low table with armchairs and sofa (made of metal) on the terrace, a high table with chairs would be appreciated for a leisurely breakfast or dinner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hein S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hein S
Saam met vriende

Lekker, maar nie volledig nie.

Die ge-adverteerde "inifinity pool" het nie gewerk toe ons daar was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Letetia S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Letetia S
Saam met vriende

Lekker huis, baie mooi uitsig.

Mooi huis, gemaklik en pragtige uitsig.Ons het lekker gebly maar die fyner detail het gekort ... daar was net "decaf" koffie, te min suiker en geen melk nie. Vir die prys wat ons betaal het, moet na hierdie soort fyner detail gekyk word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R5 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R5 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R5 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bothastraat 1, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsOZQzbCMmRdgJQrsiJAHeUOXl0ZjPXtmqlC9vkOisOsc5taY0D?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 900 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 1 Botha Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.559309 19.358565
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem