La Schack
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 18 Mrt 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cormorant-weg 8, Myburghpark, Langebaan, 30301, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R8 500R5 667 per nag (plek vir 14)
Beskrywing
La Schack is 'n pragtig ontwerpte Langebaan-juweel wat in Myburgh Park skuil en 'n keurige, luukse wegbreek aan 14 gaste bied.
Die huis spog met 'n oopplan-kombuis wat na die leefarea en stoep lei. Daar is 6 slaapkamers, 5 badkamers en asemrowende strandmeer-uitsigte vanaf die stapeldeure in die groot braaikamer. 'n Snoekertafel en binnebraai is ook beskikbaar.
Vier van die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die vyfde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed en die sesde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Drie van hierdie en suite-badkamers het baddens en stort en die ander 2 badkamers het storte.
Albei kombuise is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel en 'n TV. Die ruim braaikamer se stapeldeure bied 'n asemrowende, onbelemmerde uitsig oor die standmeer.
La Schack beloof 'n onvergeetlike Langebaan-ervaring. Of dit nou 'n gesinsvakansie, 'n wegbreek saam met vriende of 'n sakereis is, hierdie besonderse huis voorsien in alle behoeftes en verseker verkwikkende verblyf.
Slaapplek
’n Bespreking by La Schack sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Witborde
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Stephanus Jacobus Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 5
Maande gelys 12
Ligging
- Cormorant-weg 8, Myburghpark, Langebaan, 30301, Wes-Kaap
- Gaste dink La Schack het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Myburgh Park Langebaan Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cormorant-weg 8, Myburghpark, Langebaan, 30301, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom