Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Molly Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Jaar gelys 5
Opsomming van Resensie
Natasha G - Mrt 2024
Algehele gradering
Was lekker.
Stefna O - Sep 2023
Algehele gradering
A cozy weekend in Potchefstroom.
Amorie P - Sep 2022
Algehele gradering
Gasvryheid en vriendelikheid.
La Fleur Guesthouse & Garden Venue se terugvoer
Waardeer jou positiewe resensie.
Philip M - Mei 2022
Algehele gradering
Vriendelike mense, skoon en netjies.
La Fleur Guesthouse & Garden Venue se terugvoer
Dit was aangenaam om jou te ontmoet. Dankie vir positiewe resensie. Hoop ons sien jou gou weer.
Willem B - Mrt 2022
Algehele gradering
Lieflike en skoon gastehuis met vriendelikste gasvrou.
La Fleur Guesthouse & Garden Venue se terugvoer
Dit was ook vir ons aangenaam om julle hier te ontvang. Dankie vir die goeie resensie.
Thaliza S - Des 2021
Algehele gradering
Snoesig, netjies en gasvryheid.
La Fleur Guesthouse & Garden Venue se terugvoer
Dit was vr my aangenaam om julle te ontmoet en is bly dat julle tevrede was met dit wat julle beleef het. Hoop ons sien julle weer.
Glaudina M - Des 2021
Algehele gradering
'n Heerlike, pragtige rusplek na 'n vreeslike besige dag.
Kleinjan R - Nov 2021
Algehele gradering
Rustig, skoon, gasvry.
La Fleur Guesthouse & Garden Venue se terugvoer
Dankie Kleinjan en Nikita,
Was vir ons aangenaam om julle te huisves.
Julle was sulke rustige gaste.
Miemie Fuller
Marlene D - Jan 2020
Algehele gradering
Ongelooflik heerlik en 'n asemrowende tuin en gasvrye gasvrou en gasheer!
La Fleur Guesthouse & Garden Venue se terugvoer
Dit was ons plesier! Jou resensie maak dit alles moeite werd.
Nicko V - Okt 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
La Fleur Guesthouse & Garden Venue se terugvoer
Dankie vir die positiewe kommentaar. Was 'n plesier om julle hier te ontvang. Hoop ons sien julle weer.
Charlien N - Sep 2019
Algehele gradering
Baie nietjies en mooi kamers.
La Fleur Guesthouse & Garden Venue se terugvoer
Goeie dag Charlien,
Dankie dat julle hier by ons oorgebly het. Hoop om julle weer te sien.
Jb D - Sep 2019
Algehele gradering
Goeie skoon akkommodasie.
La Fleur Guesthouse & Garden Venue se terugvoer
Vir die ongerief van 'n aparte badkamer en toilet is die tarief goedkoper. Slegs kontinentale ontbyte word bedien. Word ook so geadverteer.
Rita P - Sep 2019
Algehele gradering
LaFleur is werklik 'n huis weg van die huis. Die venue is 'n paradys, ons gaan vir seker weer daar oorslaap.
La Fleur Guesthouse & Garden Venue se terugvoer
Goeie dag Rita,
Dit was aangenaam om julle hier te kon ontvang. Bly julle het julle verblyf aangenaam gevind.
Kom gerus weer.
J P B - Sep 2019
Algehele gradering
Rustig, vriendelik en die mooiste tuin wat jy aan kan dink.
La Fleur Guesthouse & Garden Venue se terugvoer
Goeie dag JP,
Dit was aangenaam om julle hier te huisves. Hoop ons sal julle weer sien.
Natasha M - Sep 2019
Algehele gradering
Beautiful garden with lovely decorated room. Super friendly staff. Lovely breakfast.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige tuin met lieflike versierde kamer. Super vriendelike personeel. Heerlike ontbyt.
Die tuin is pragtig en ruim. Kamers is baie skoon en pragtig versier. Ontbyt baie lekker. Pragtige personeel wat vriendelik en behulpsaam is.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
La Fleur Guesthouse & Garden Venue se terugvoer
Thank u for your support. Glad u enjoyed your stay with us.
Erika V - Sep 2019
Algehele gradering
Netjies, skoon en hartlike ontvangs!
La Fleur Guesthouse & Garden Venue se terugvoer
Was aangenaam om julle te ontmoet. Dankie vir julle ondersteuning.
Hilary J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netjies en vriendelik.
La Fleur Guesthouse & Garden Venue se terugvoer
Goeie dag Hilary,
Ons is bly as julle verblyf hier vir julle aangenaam was. Hoop om julle weer te sien.
Marlize M - Feb 2019
Algehele gradering
Vriendelik en huislik.
La Fleur Guesthouse & Garden Venue se terugvoer
Dankie vir julle ondersteuning.
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wynne-straat, Erf 143, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom