LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lagoon Beach Apartments and Spa | LekkeSlaap
+26

Lagoon Beach Apartments and Spa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon Beach-rylaan, Kaapstad, 7405, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Lagoon Beach Apartments and Spa is op die strand in Milnerton en bied smaakvolle selfsorgverblyf wat in privaat besit is. Die woonstel is op die derde verdieping en het 2 slaapkamers. Ontwaak soggens met die geluid van die see en geniet die pragtige uitsig oor die see en strandmeer.

Die woonstel het 2 slaapkamers en 2 badkamers waarvan 1 en suite is. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis, sit- en eetarea is oopplan. Die kombuis het 'n yskas, oond en stoof, mikrogolf en wasmasjien. Die leefarea het 'n eetkamerstel en 'n TV, en lei na 'n balkon.

Oorgenoeg skaduparkeerplek is beskikbaar. Die woonstel is in dieselfde gebou as die Lagoon Beach Hotel wat geriewe bied soos die Camelot Spa, 3 swembaddens, 'n restaurant en kroeg. Die hotel het ook konferensiegeriewe vir tot 600 gaste. Gaste kan enige tyd van die dag inklok aangesien daar 24 uur-sekuriteit is.

Lagoon Beach Apartment is 7,2 km vanaf Kaapstad en die V&A Waterfront, en is naby restaurante en die MyCiTi-busroete. Milnerton Gholfklub en die Italian Club-restaurant is net 5 minute hiervandaan. Laasgenoemde bied musiekvertonings op Vrydae- en Saterdae-aande.

Slaapplek

’n Bespreking by Lagoon Beach Apartments and Spa sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Lagoon Beach-rylaan, Kaapstad, 7405, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon Beach-rylaan, Kaapstad, 7405, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmqBCTuC7jjoSWemQKqEwwn4ByIlbugM7Rl4rAciot2jBd5F2Za?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 650  per nag (plek vir 4) Lagoon Beach Drive Cape Town 7405 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-23:00 10:00 -33.891613393597 18.483988901783
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!