Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lagoon Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Lagoon Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Andrea E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrea E

Gerieflik, spasievol en entertaining.

Die akkommodasie is baie mooi en groot. Mooi uitsig, let wel as jy saam met ouer persone gaan, daar is baie trappe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amandi V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amandi V
Saam met vriende

Pragtige uitsig. Die huis is pynlik netjies en volledig toegerus.

Ons het 'n ongelooflike lekker tyd by Lagoon Lodge gehad. Sal vir seker dit aanbeveel vir ander. was fantasties en het vinnig op oproepe/boodskappe gereageer. Baie dankie dat ons kon deel in julle spesiale plek in Langebaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leilah D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leilah D
Gesin met tieners

Fantastic.

Our stay was wonderful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frances S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Frances S
Gesin met klein kinders

Pragtige uitsig. Baie lekker gekuier.

DStv-dekodeerder sal dalk oorweeg moet word om vervang te word. "Hard Drive's Corrupt". Ek het probeer om dit reg te maak. Myne het dieselfde gedoen en ek moes dit toe vervang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lagoon Lodge se terugvoer

Good morning Frances,

I apologise for the delay in responding to you. Thank you so much for your message regarding the DSTV. I believe it has rectified itself.

Once again, thank you for your stay last month and wishing you a wonderful festive season.

Warm regards,
Mandi

Lagoon Lodge
Francis V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francis V
Gesin met tieners

Die huis is so pragtig met die mooiste uitsig van die lagoon.

Daar is alles wat mens daagliks benodig in die huis, geen onderbrekings van krag. Daar is selfs verskillende bordspeletjies en andere wat die hele gesin kon saam speel en ons beste uithangplek in die huis was die entertainment area en die pragtige kombuis. Dit het gevoel soos ons was in ons eie plek. Ek sal enige tyd weer daar wil kuier en van al die plekke wat ons nog ooit was het ek nog nooit so lekker gebly en this gevoel. Beste plek vir die hele gesin en is baie spasie en ruimte in die huis. Baie dankie aan vir die asemrowende plek wat hul met ons gedeel het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celestica L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celestica L

Die huis kry 10/10. Dit het alles wat jy nodig het en meer.

Die sonpanele was die kersie op die koek. Kinders het dit terdeë geniet met die bordspeletjies, visstokke en kayakke en die parkie wat onder in die pad is. Ons sal beslis weer gaan, en beveel die huis aan almal aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natascha H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natascha H
Saam met vriende

Perfect location, great family home with stunning views.

I will definitely choose to stay there again, ideal for a family gathering or with a bunch of friends, great entertainment area, a beautiful home with comfortable everything you could ask for basically. The perfect choice for a getaway, loved it!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Donve F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donve F
Gesin met klein kinders

The house is amazing. Felt like home away from home.

Looking forward to booking again in summer to enjoy the pool and beach. Location of the property is perfect with beautiful views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melany G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melany G
Gesin met klein kinders

Absoluut stunning!

Lagoon Lodge is regtig pragtig. Die hele plek is skoon en netjies. Die uitsigte vanaf die balkon en die boonste slaapkamers is ongelooflik. Die kuierarea is baie ruim en jy kan lekker daar braai. Daar is alles in die huis wat jy nodig het, dit het gevoel of ons ons huis saam gedra het see toe. Die huis is so groot dat jy nie voel of jy onder mekaar se voete is nie. Daar was werklik niks kort nie. Daar is lekker bordspeletjies in die kuierarea Die area is veilig. Daar is 'n kragomsetter wat inskop as Eskom ons in die steek laat. Ek het so baie dinge om te sê van Lagoon Lodge, maar dit kom eintlik net neer op dat die plek ongelooflik stunning is en baie waarde vir geld is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lagoon Lodge se terugvoer

Hi Melany,

What a heartwarming review to receive. Thank you for your kind words. It is such a special place, I agree.

Thank you to you and your family for looking after our home the way you did and can only hope you will be back again to enjoy the space and the views.

Warm regards
Mandi

Lagoon Lodge
Shivonne M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shivonne M
Saam met vriende

Our stay has been amazing. Customer service has been brilliant, as well as the house being as neat and tidy.

I would definitely recommend this place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bashwill K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bashwill K
Gesin met klein kinders

Fantasies.

Dit was 'n wonderlike naweek met familie ongelooflike plek. Kan nie vir 'n beter plek gevra het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lagoon Lodge se terugvoer

Morning Bashwill. My huge apologies for the late response. Christmas holidays kept me away. It was such a pleasure having your family in our home. I know how much you enjoyed it and hope that you will be back soon.

Lagoon Lodge
Amy B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amy B

'n Fantastiese tyd, ideaal vir 'n groot groep.

Die ligging is perfek met 'n asemrowende uitsig. Beveel dit beslis aan vir ander. Sal baie graag weer soontoe gaan. Baie dankie Lagoon Lodge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lagoon Lodge se terugvoer

Hello Amy,

We are so pleased that you were able to visit our little piece of paradise and that you enjoyed your stay so much.

We hope to welcome you back soon.

Warm regards,
Mandi

Lagoon Lodge
Retha C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons sal beslis weer bespreek.

Luukse verblyf met bekostigbare prys. Alles was perfek. Sonkrag skop dadelik in wanneer Eskom afgaan. Groot pluspunt. Luukse beddegoed. Mooiste uitsig op die strandmeer. Ons sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lagoon Lodge se terugvoer

It was such a pleasure to have Retha and her family staying in our home and enjoying the beauty that Langebaan has to offer. We would welcome you back any time.

Lagoon Lodge
Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Penguin Place 24, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3196a4ef11175a2495f337fbbf7b9e4e52945b2bea3dba78368f821637948d7ffb5b1d11a92b17bca8ae80c63353ab4226a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8) 13 5 1 5 24 Penguin Place Myburgh Park 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.105933058596 18.035047530688
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem