LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lagoon View | LekkeSlaap
+19

Lagoon View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Penguin Place 10, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Lagoon View is 'n selfsorg-dubbelverdiepinghuis aan die buitewyke van die luukse Myburgh Park in Langebaan. Dis teen die Weskus Nasionale Park geleë en bied 'n pragtige uitsig oor die Langebaan-strandmeer en maklike toegang tot alles wat die Weskus aanbied.

Die huis is in 'n rustige keeromstraat 2 km vanaf Langebaan se middedorp met winkels en restaurante. Dis ook 'n halfuur se stap vanaf die oewer. Die huis is net 200 m van die Langebaan Seiljagklub af en oorkant 2 afgeleë strande. Dis die ideale plek vir watersportentoesiaste en strandliefhebbers.

Lagoon View bied slaapplek aan 6 gaste. Daar is 2 slaapkamers onder, 'n dubbelkamer en 'n 2-enkelbedkamer, en elkeen het 'n en suite-stort. Die derde slaapkamer is 'n dubbelkamer bo en het sy eie en suite-stort en 'n uitsig oor die strandmeer.

Die kombuis, eetarea en leefarea is oopplan. Die pragtige kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n aparte opwaskamer toegerus. Dit het ook 'n skuifdeur wat op 'n dek met 'n uitsig oor die strandmeer oopmaak. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste en die leefarea het 'n uitsig oor die strandmeer.

Daar is 'n ingeboude braai, 'n binnehof en 'n dubbelmotorhuis met 'n tafeltennistafel agter. Die huis maak van sonkrag gebruik.

Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Lagoon View sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Lagoon View
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Penguin Place 10, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lagoon View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Penguin Place 10, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d792dde0cc954d6e65a32da27806ab2e4271ed9618c9d3d1bb9922798330029f0f834455d3d08630d3d7260f66510577344?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 10 Penguin Place Myburgh Park 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.10512 18.03442
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem